Goeie dag Pastoor. Die teks: Markus 10 vers 16, se: En Hy het sy arms om hulle geslaan, sy hande op hulle gele en hulle geseen. Jesus het die kinders GESEEN, hy het hulle nie gedoop nie.
Pastoor Des... dankie jy praat die waarheid. Ek lag so lekker soms maar dis daai preke wat ek onthou as ek met mense deel. Ek hou van reguit mense. Die ou dae was dit presies soos jy gepreek het vanoggend.. dankie groete vir C
AMEN❤ek glo net wat die WOORD sê, ek bid vir julle kerk dat dit net groei, God sal altyd seën, solank SY WOORD reg gesny word....Pastoor jy doen n AWESOME werk vir GOD se Koningkryk!!! DANKIE
BAIE dankie Pastoor, ek gaan hierdie uitstuur na baie, wat nog nie kan sien nie. Ek dank die Vader vir jou gawe om die woord verstaanbaar te kan oopmaak, mag HY jou muldelik Seën.... Danbaar...
Goeie dag Pastoor kyk hierdie besonderse vers ek het nie woorde om dit te veskryf nie 'Awesome , hemels...' Markus 26v27 JULLE ALMAL WAT IN CHRISTUS GEDOOP IS. HET JULLE MET CHRISTUS GEDOOP. Is dit nie genoeg om begeerig te word om mens te laat doop nie. HOE KOSBAAR IS DIT NIE. Vreugde liefde in onse Liefdevolle Jesus Christus Seen in oorvloed vir u en famielie Daleen
Daar is ʼn verskil tussen net die woord as die suiwer woord verkondiging Pastoor jy skep jou eie Ideologie waar staan dit dat jy net groot doop moet verkondig Dankie
Goeie dag Pastoor. Die teks: Markus 10 vers 16, se: En Hy het sy arms om hulle geslaan, sy hande op hulle gele en hulle geseen. Jesus het die kinders GESEEN, hy het hulle nie gedoop nie.
Hi hello Lorraine wil net weet of jy hierdie hele preek voluit geluister het, Pastoor Des HY het die kinders INGESEËN, dieselfde as SEËN, D
dan nie ❤
Baie dankie pastoor Des.🎉🎉
Pastoor Des... dankie jy praat die waarheid. Ek lag so lekker soms maar dis daai preke wat ek onthou as ek met mense deel. Ek hou van reguit mense. Die ou dae was dit presies soos jy gepreek het vanoggend.. dankie groete vir C
AMEN❤ek glo net wat die WOORD sê, ek bid vir julle kerk dat dit net groei, God sal altyd seën, solank SY WOORD reg gesny word....Pastoor jy doen n AWESOME werk vir GOD se Koningkryk!!! DANKIE
Dankie Des...ek stem saam met jou boodskap...sooo waar, want dit kom uit GOD se woord, en SY WOORD IS WAARHEID..
Amen 🙌 🙏 waarheid
Baie dankie vir hierdie kragtige woord. My oorlede Ma was woedend vir my toe ek myself groot laat doop het, sy wou nie eers met my gepraat het nie!
BAIE dankie Pastoor, ek gaan hierdie uitstuur na baie, wat nog nie kan sien nie. Ek dank die Vader vir jou gawe om die woord verstaanbaar te kan oopmaak, mag HY jou muldelik Seën.... Danbaar...
Baie dankie Pastoor
Amen Amen Amen
Goeie dag Pastoor kyk hierdie besonderse vers ek het nie woorde om dit te veskryf nie 'Awesome , hemels...'
Markus 26v27
JULLE ALMAL WAT IN CHRISTUS GEDOOP IS. HET JULLE MET CHRISTUS GEDOOP. Is dit nie genoeg om begeerig te word om mens te laat doop nie. HOE KOSBAAR IS DIT NIE.
Vreugde liefde in onse Liefdevolle Jesus Christus
Seen in oorvloed vir u en famielie
Daleen
Dankie Pastoor Des virdie Kragte Boodskap deur die Heilige Gees 💪🏻
Amen
Welkom terug aan Lynn op you tube pastoor
Amen Praise God
Jordan, ek is ook daar gedoop
Amen 🙌 🙏
Goeie more. Amen
Amen
Goeie môre
Kan ek asb al die verse kry? Be Blessed
Amen
So waar
Jesus
Doop
Jy self is die kerk
Niks
Eer jou ouers
Als korrek gestel true
Nee
Daar is ʼn verskil tussen net die woord as die suiwer woord verkondiging Pastoor jy skep jou eie Ideologie waar staan dit dat jy net groot doop moet verkondig Dankie
Amen
Amen
Jesus
Amen
Amen