FLITS: Early B

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 лют 2025
  • Earl-Henri Swartz, vir sy fans beter bekend as Early B, is ‘n Afrikaanse rapper van Bloemendal in Port Elizabeth, het by vanjaar se Ghoema-toekennings weggestap met die goue beeldjie vir Beste Hip Hop Liedjie van die jaar - en mense kon na die Ghoemas nie uitgepraat raak oor sy optrede op die aand nie. Earl is hier om ons meer oor sy loopbaan en lewe te vertel.
    Wees deel van kykNET se UA-cam kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

КОМЕНТАРІ • 3