30 Julie 2024 | Vox Weervoorspelling

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • 🥶Nog 'n YSKOUE oggend oor die binneland met WYDVERPREIDE RYP!
    🌧️ Enkele reënbuie steeds moontlik in Kaapstad en omgewing hoofsaaklik vroeg Dinsdagoggend, met motreën rondom die oostelike platorand.
    ⚠️IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SA Weerdiens vir Saterdag⚠️
    🟡Geel Vlak 2: Skadelike wind en golwe wat lei tot moeilikheid in navigasie op see word verwag tussen Kaap Agulhas en Plettenbergbaai.
    🟡Geel Vlak 2: Skadelike golwe wat lei tot vaartuie wat die risiko loop om water aan te vat en binne 'n omgewing te kan omslaan, asook probleme met navigasie word verwag tussen Plettenbergbaai en Port Alfred.
    #voxweather #kouefront #ryp

КОМЕНТАРІ • 10

  • @hannesviljoen641
    @hannesviljoen641 Місяць тому

    Baie dankie. Waardeer julle.

  • @neelspotgieter6835
    @neelspotgieter6835 Місяць тому

    Baie dankie Michelle vir puik aanbieding soos altyd ❤. Seenwense vir julle. ❤

  • @dotbotha5898
    @dotbotha5898 Місяць тому

    Baie dankie

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg Місяць тому +2

    Puik aflewering & werklik uitstekende detail, "waarskuwings & aanbevelings" ingesluit !
    Pragtig soos altyd ✨
    Skitterende werk Vox Span !
    WELGEDAAN 🏆✨

  • @stephangriessel3550
    @stephangriessel3550 Місяць тому

    Baie dankie
    Lekker aand!

  • @BabyBoomerDad64
    @BabyBoomerDad64 Місяць тому +5

    Meisiekind hierdie oupa soek nou net son. Maak julle klaar nou met die koue gefronte en goete gehoor. 😉

    • @roza.D.
      @roza.D. Місяць тому

      😂dis waar mens Kan dit nou ni meer verduur nie.

  • @mrsvan31
    @mrsvan31 Місяць тому

    wil dit nie jinxs nie - die sonnetjie help om die koue te verbloem hier in JHB - nog nie bitterkoud weer gehad nie 😊

  • @MorneBester-lp3yv
    @MorneBester-lp3yv Місяць тому

    Arme vrystaat. Kry julle so jammer. Sterkte julle ek dink aan vrystaat.😢