Це відео не доступне.
Перепрошуємо.

Engele in die Karoo, Vondeling & Rietbron vertel - WINSLYN | 24 SEPT 2019 | kykNET

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 24 вер 2019
  • Engele in die Karoo, Vondeling & Rietbron vertel - WINSLYN | 24 SEPT 2019 | kykNET
    In 2006, het die Cacadu-distriksmunisipaliteit ‘n klein dorpie met slegs 29 gesinne gekies vir ‘n opheffingsinisiatief. Die munisipaliteit het die mentorskap toevertrou aan twee toegewyde vroue van Port Elizabeth, Hannelie Herselman en Gardi Oosthuizen. ‘n Tydjie hierna het die Noorse kleinhandelaar, Kjersti Lie Holtar, toevallig ‘n draadengeltjie raakgesien en die eerste bestelling van 100 Karoo Engele geplaas. As gevolg van hierdie projek, het voorheen verwese vroue met niks, vandag elkeen ‘n werk in die Engel Fabriek van die Karoo.
    Angels in die Karoo, Vondeling & Rietbron tells more - WINSLYN | 24 SEPT 2019 | kykNET
    In 2006, the Cacadu District Municipality chose a small village with only 29 families for a social upliftment initiative. The municipality entrusted the mentorship to two dedicated women from Port Elizabeth, Hannelie Herselman and Gardi Oosthuizen. Following this, Norwegian retailer Kjersti Lie Holtar, unintentionally spotted a wire angel and placed the first order of 100 Karoo Angels. Because of these efforts, women with nothing now have fulltime employment and work in the Angel Factory of the Karoo.
    ---
    Wees deel van kykNET se UA-cam-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

КОМЕНТАРІ •