10 Maagde - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 лют 2025
  • 10 Maagde:
    Wyse; Dwase; Lampe; Olie;
    Leef in die Koninkryk van YHWH die Lewende God en Vader.
    Visit our Website:
    www.menorahmini...
    Follow us on Instagram:
    / menorah_tabernacle
    Like us on Facebook:
    / menorahtabernacle

КОМЕНТАРІ • 17

  • @GerhardtVanHeerden-jx9qr
    @GerhardtVanHeerden-jx9qr 6 місяців тому

    Dit was weer aangenaam om na dit te luister❤

  • @kokkieventer8837
    @kokkieventer8837 4 роки тому +1

    Hallelu yah! Amen! Baie dankie vir ñpragtige boodskap, en veral vir die slotgebeden seënwense.

  • @elizabethpetroupoullakis190
    @elizabethpetroupoullakis190 4 роки тому +1

    Mooi Diens baie dankie Pastor. Waardeer dit baie. Dankie.

  • @susanswartz2546
    @susanswartz2546 4 роки тому +3

    Dankie Pastoor Frik vir baie GESEENDE boodskap ... so baie geleer

  • @annafargher1289
    @annafargher1289 3 роки тому +1

    Baie dankie dit is wonderlik hoe ons Vader met ons is ek het gister van die woord wat nou behandel is gelees en wow dit het net so by my op gekom van die dwaas wat nie luister nie

  • @dalenenel4873
    @dalenenel4873 4 роки тому +8

    Dankie vir die ewige Waarheid deur U dienskeg Here!! seen hom ryklik.

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 2 роки тому +1

    Baie dankie pastoor.

  • @hestercarswell5314
    @hestercarswell5314 4 роки тому +4

    Kragtige boodskap. Baie dankie woord oopgebreek. Veel waarde.

  • @deonvanderwesthuizen9067
    @deonvanderwesthuizen9067 4 роки тому +1

    Dankie vir die wonderlike teaching.

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 3 роки тому +1

    AMEN !! Hallelujah..

  • @lorrainemoodie5241
    @lorrainemoodie5241 4 роки тому +7

    Hallelu Yah!!! Dankie vir jou Gees vervulde. Boodskappe.

  • @riajooste8108
    @riajooste8108 2 роки тому +1

    Dankie...

  • @louisanel7878
    @louisanel7878 4 роки тому +3

    Baie dankie Frik,vir jou boodskap.Ek erken ek het nog baie om te leer.Mag die Here u en Amelia seen vandag.Halleluja.

  • @tommyvanrooyen3838
    @tommyvanrooyen3838 4 роки тому +3

    Dankie Frik dit maak my oë weer oop, so hartseer van ons lees bybel soos n dwaas.

  • @gerritdutoit4833
    @gerritdutoit4833 4 роки тому +3

    Dit is jammerhartig dat SLEGS 182 mense hierdie nog geluister het(tot nou)... my gebed is en my plig is om hierdie baie duidelike, verstaanbare maar BAIE belangrike boodskap uitgedra sal word. Baie mense verstaan nie hoekom val hulle "huis" nie... dit is nie so maklik om op 'n rots te bou nie maar dit hou die potensiaal om vir ewig te bly staan! Die Woord is 'n doen-ding, 'n leef-ding maar ook 'n EWIGHEIDS-DING! KIES! Dankie Frik!

  • @francirothman1440
    @francirothman1440 4 роки тому +1

    'n WOW! Boodskap! Op dit HalleluYAH!!

  • @johancoetze5875
    @johancoetze5875 3 роки тому +1

    Werklik baie opbouend om na Frik te luister! Ek sien myself glad nie as Skrifgeleerd nie, maar ek dink nie die interpretasie van Matt 18:18 is korrek nie. Dit skep verwarring onder ons kinders van die Here. Volgens my navorsing is die vers verkeerd vertaal en moet dit lees: “I assure you and most solemnly say to you, whatever you bind [forbid, declare to be improper and unlawful] on earth [a]shall have [already] been bound in heaven, and whatever you loose [permit, declare lawful] on earth [b]shall have [already] been loosed in heaven.” Verskoon die Engels. Verkeerde interpretasie het al gemaak dat ek mense onder gebed vreemde goed hoor “oopsluit” en “toesluit”. Sal graag jou mening hieroor wil hoor. Vrede vir julle.