Monique Steyn - Pad van Liefde (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2022)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 сер 2024
  • Optrede deur:
    Monique Steyn saam met Demi Lee Moore, Karlien van Jaarsveld & Corlea
    Afrikaans is Groot 2022

КОМЕНТАРІ • 15

  • @JacoVantonder-kj6ex
    @JacoVantonder-kj6ex 2 місяці тому

    Mooier as mooi, raak net elke dag van voor af verlief op jou stem en jou musiek.♥💗❤ so mooi gesing monigue.

  • @hendriksnyman4215
    @hendriksnyman4215 10 місяців тому +3

    Daar is nou letterlik nie 'n manier hoe enige iets meer perfek kon klink nie. Gesels gou oor die powerhouse performance van al 4 die ladies. Monique, ek dink nie daar is iemand so authentic soos jy nie. Jou klank is net hemels. Alles van jou skree ritme. Demi, jy helder alles op, van jou stem tot presence. Corlea, jy ken nie teleurstel nie, jy het g'n eweknie nie. Just insane. Karlien lief, van jou stem tot jou loop maar veral jou smile maak jou onbewustelik besonders.
    Maar o donner, Monique! Alles van jou werk. 'n Swing het nog nooit so expensive gelyk nie. Van jou blou outfit, tot jou hande se beweeg, jou vibrato wat deur jou hart weerklink. Maar dit is wanneer jy iemand in die crowd acknowledge tussen 3min6sek en 3min9sek. Van die vingerswaai waai, jou smile en nodding your head. Daai drie sekondes is krag. Jy is beeldskoon.
    Die vier van julle bring stilte oor 7 kontinente

  • @johanvisagie4321
    @johanvisagie4321 Рік тому +4

    AIG 2022 HOOGTEPUNT!!!! 💙🖤💙

  • @wouterkabouter102
    @wouterkabouter102 Місяць тому

    Wat `n ongelooflike viertal! Talent uit die boonste rakke!

  • @louisevanderlinde8590
    @louisevanderlinde8590 Рік тому +2

    Pragtig girls! Trots Suid-Afrikaans én Afrikaans!

  • @criticalobserver5720
    @criticalobserver5720 Рік тому

    Just Show Me How to Love You. Sara Brightman in Italian. Beautifully sung in Afrikaans by Monique Steyn.

  • @leonabadenhorst9214
    @leonabadenhorst9214 2 місяці тому

    SJOE!❤❤❤❤❤❤❤

  • @laurenhouston-mcmillan1231
    @laurenhouston-mcmillan1231 Рік тому

    ❤❤❤

  • @douw004
    @douw004 Рік тому +2

    Ons land het darem maar goeie talent.

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn Рік тому +1

    Waaroor die Kaal rokke???????????

  • @chriznerkalp9214
    @chriznerkalp9214 Рік тому

    Ongelooflik!!! Wie sing die oorspronklik?

    • @daniepret
      @daniepret Рік тому

      Die oorspronklike lied is 11 jaar gelede gesing deur Henry van Dyk en is hier op UA-cam--> ua-cam.com/video/tQlbJTO59qs/v-deo.html
      Monique Steyn met Demi Lee Moore, Karlien van Jaarsveld & Corlea het by #AiG22 dit absoluut briljant gedoen en was beslis 'n hoogtepunt vir my van #AiG22

    • @chriznerkalp9214
      @chriznerkalp9214 Рік тому +1

      @@daniepret was briljant gewees.

    • @heinodendaal1936
      @heinodendaal1936 Рік тому

      ua-cam.com/video/XGgCZEuQFAw/v-deo.html
      Just Show Me How To Love You - Sarah Brightman

    • @chantelbrand197
      @chantelbrand197 7 місяців тому +1

      Andre Schwartz het dit geskryf en gesing jare terug