Pieter Pieterse kreefduik

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 сер 2024
  • So 'n klipgooi van waar die skrywer se woonwa staangemaak is op Tietiesbaai, word daar kreef geduik, en later saam met die Engelsman met die roeibootjie see toe vir 'n kreef of twee om 'n spesiale geleentheid te vier.

КОМЕНТАРІ • 2

  • @jacquesdumas351
    @jacquesdumas351 5 років тому +6

    Ek is op soek na Pieter se reekse. Boude en Blaaie, Van die Kaap tot die Kunene, ens. Sal dit graag weer wil sien

  • @AnnoraEksteen
    @AnnoraEksteen 3 роки тому +1

    lieflik