James Davids - Ken jy Hom

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 вер 2024

КОМЕНТАРІ • 20

  • @jeromesteenkamp8018
    @jeromesteenkamp8018 2 роки тому +4

    Dankie Evangelis James Dawids dankie dat ek in die 80's u al kon ontmoet het ,DANKIE vir die rol wat in speel in die breeeee gemeenskap.DANKIE en hou duidelik hoor ek nog hoe u in 98 n boodskap getitel,"Die Gees,Die Bloed En die water" beien AGS D'Almeida Mosselbaai.Dit sal ek nie vergeet nie.Amen.

  • @michaelvanderwesthuizen664
    @michaelvanderwesthuizen664 2 роки тому +1

    Ag dis so n geseende lied die man wat hom sing is n gesalfde van die HERE GOD die vraag bly staan ...Ken jy HOM CHRISTUS DIE REDDER.

  • @Mary-hj3st
    @Mary-hj3st 2 роки тому

    Evangelis DAVIDS EK KAN NI SLAAP AS EK NI NA D LIED GELUISTER HET NI..BAIE DANKIE D HERE SEEN U EN D GROEP🙏🙏🙏🙏🙏

  • @KhoetageFlorian
    @KhoetageFlorian Місяць тому

    Amen

  • @ReneLinks-q3j
    @ReneLinks-q3j 6 місяців тому

    🙏 Amen

  • @anitaengel9265
    @anitaengel9265 2 роки тому +1

    Wonderlik ...magtige prediker

  • @alettaward3645
    @alettaward3645 3 роки тому

    AMEN baie dankie Pastoor James so mooi en waar dDANKIE JESUS VIR U LIEFDE EN GENADE

  • @marizakleynhans7879
    @marizakleynhans7879 2 роки тому

    AMEN AMEN AMEN AMEN AMEN AMEN 7777

  • @randallriddles8495
    @randallriddles8495 3 роки тому

    God is goed geseend amen pastoor James

  • @ignatiusblake8225
    @ignatiusblake8225 11 місяців тому

    Baie mooi dis die Groot vraag

  • @catherinevanzyl2916
    @catherinevanzyl2916 8 місяців тому

    Hallelujah prys die Here ken jy Hom glory

  • @peggylavin6340
    @peggylavin6340 Рік тому

    Amen🙏

  • @annemarieklein7471
    @annemarieklein7471 Рік тому

    Amen!!!!!

  • @albertbernadu1166
    @albertbernadu1166 3 роки тому

    Amen..Jesus daars niemand soos U...

  • @bettiejejani3863
    @bettiejejani3863 3 роки тому

    Prys die Here dankie Pastoor Vir die geseende lied,die Here seen u

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 3 роки тому

    So ken ek Hom.

  • @magrethesterhuizen9430
    @magrethesterhuizen9430 3 роки тому

    Dis n vraag ken jy hom persoonlik, ken jy die Herder wat red!!
    Hallelujah!!!!!
    Prys sy mooi naam want hy is die Herder alleen.

  • @user-bl9gn5fp4t
    @user-bl9gn5fp4t 7 місяців тому

    Ai apostil U is 'n ware herder

  • @dinahcloete1250
    @dinahcloete1250 7 місяців тому

    Amen

  • @annemarieklein7471
    @annemarieklein7471 Рік тому

    Amen!!!!