Why I love buying at Dollar General 😲

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 16 вер 2024

КОМЕНТАРІ • 8

  • @robertloubser8505
    @robertloubser8505 5 місяців тому +5

    Dankie Jacques , jy het geen iedee hoeveel dit ons ouens help wat nognie oorwas nie dis daai unknown wat ons pla en Jy help baie, dankie

  • @LwViljoen
    @LwViljoen 4 місяці тому +1

    Love oom se videos ek wil graag in America gaan werk an skool het oom enige raad waar ek aansoek kan doen sonder enige skills met boerdery

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  4 місяці тому +2

      Dankie wardeer opreg, email my jacquesfaithvantonder@gmail.com

  • @Sweetnampieter
    @Sweetnampieter 2 місяці тому +1

    Dankie vir die videos dit help baie.
    Wat kos die vleis daar as ek so mag vra. Ons in die Noord Kaap se stapelvoedsel is mos maar vleis

    • @lighthousemedia7038
      @lighthousemedia7038  2 місяці тому +1

      dankie wardeer, ek het nou die dag skaap vleis gekry en dit was $20 vir 4 tjops, amper omgeval, vleis is maar duur, en wall mart se vleis nie so lekker nie, ek spandeer so 100 dollar per maand op vleis

  • @janduvenhage3159
    @janduvenhage3159 5 місяців тому +2

    Laat my dink aan die ou R5 winkels maar dis nou lankal verby🫣