1. Inleiding tot die reeks oor die boek Openbaring - Op. 1:1-3

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 вер 2024
  • Hierdie is die eerste in 'n reeks van 20 boodskappe oor die boek Openbaring deur Ds Hennie Prinsloo. Dié eerste boodskap gee aan die Bybel student belangrike sleutel waarmee die inhoud en die waarheid van die boek oopgesluit kan word. Volg Ds Hennie gerus op Telegram. Daar is talle boodskappe asook ander reekse op Telegram beskikbaar. Laai die Telegram Toep (App) op u foon of rekenaar af en tik die volgende adres in: t.me/KykHyKom

КОМЕНТАРІ • 4