Vetkoekpaleis, S2, Ep5

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 13 жов 2024
  • Die Kaartjie: Sherridon word bevorder tot Zero Ses. Poppie sleep vir Frikkadel na 'n opvopedkundige filmvertonimng toe. Die hare waai wanneer Poppie "Randy Mandy" se besigheidskaartjie in Frikkadel se baadjiesak kry. Worsie kry die skuld hiervoor.
    Visit our website www.sabc.co.za
    Like us on Facebook / sabcportal
    Follow us on Twitter / sabcportal

КОМЕНТАРІ • 98

  • @DedreMozes
    @DedreMozes 11 місяців тому +8

    Die beste inni weste

  • @DydLike
    @DydLike 10 місяців тому +12

    Vetkoekpaleis is goed vir die siel!

    • @Bianca-sw5id
      @Bianca-sw5id 4 місяці тому

      Maar om elke seisoen te kan vind en kyk is ontmoontlik

  • @calebfisher-dc9ix
    @calebfisher-dc9ix Рік тому +3

    Like it very much

  • @allisterdaniels2344
    @allisterdaniels2344 8 місяців тому +4

    Goeie ou-skool Afrikaanse vermaak.

  • @AndreBeneke-l4s
    @AndreBeneke-l4s Рік тому +2

    Dankk is mooi

  • @heinmadsen-leipoldt2341
    @heinmadsen-leipoldt2341 3 місяці тому

    Dis so lekker om n ordentlike komedie tekan kyk sonder floektaal en vuil grappies ens

  • @naeemapatel5259
    @naeemapatel5259 7 місяців тому +2

    Lieflik!

  • @ClementineSabbat
    @ClementineSabbat Рік тому +8

    Love it ❤❤❤❤

  • @conradhoffmanhoffman4517
    @conradhoffmanhoffman4517 Рік тому +2

    Mooi een..

  • @strongsus4798
    @strongsus4798 Рік тому +12

    Ek kan nie eens tel hoeveel keer ek dit nou al oor en oor gekyk het nie. Dit is ontspannend en ek geniet dit elke keer. Baie dankie vir die Afrikaanse series Vetkoek Paleis 🥳🥳🥳

  • @lettievandermerwe8829
    @lettievandermerwe8829 Рік тому +12

    Wat 'n genot om weer na Vetkoekpaleis te kyk!

    • @sharonmeas7951
      @sharonmeas7951 11 місяців тому

      I enjoy it thank you

    • @aletpitout
      @aletpitout 11 місяців тому

      ​@@sharonmeas795100⁰⁰

  • @carl-leighnasson1642
    @carl-leighnasson1642 Рік тому +4

    A forever classic,i miss these days....

  • @wilmaklopper3650
    @wilmaklopper3650 Рік тому +1

    He was also a very nice guy to me because I was a member of my team and was very nice to me and he said he wanted me to go out and play and he would have to do something to

  • @quintongengan3244
    @quintongengan3244 Рік тому +6

    Ek is n charou van Maritzburg. Die program het ek baie geniet. ❤

  • @annalatola1461
    @annalatola1461 2 роки тому +20

    Ek raak nooit verveeld om Vetkoekpaleis en Orkney Snork Nie te kyk. Love it!!

  • @carolgillespie7220
    @carolgillespie7220 Рік тому +4

    Baie dankie SAUK
    Ons waardeer dit om hierna te kyk!
    Geniet dit baie!!

  • @elizabethfourie6983
    @elizabethfourie6983 4 роки тому +20

    Vetkoekpaleis en Orkney Snork Nie was my favourite programme gewees 😀🤗

  • @FanusGalandt
    @FanusGalandt Рік тому

    Ja dieselfde hier dsn plesier om dt weer tekyk

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 роки тому +2

    Plz loud up more ager ellke man siesonen1 en siesonen 2 en siesonen3 en siesonen4 kindness Mr jason Rowe from uk england we love all our afrikaase tv reeks en drama plz keep us all posted thanking you ever so much

  • @louisfourie4557
    @louisfourie4557 3 роки тому +3

    Ek kyk eerder hierdie program oor en oor op U tube as sommige programme op tv (asook Orkney)

  • @bevanvanderwatt9068
    @bevanvanderwatt9068 2 роки тому +2

    Wys joy pappa new movise

  • @uaintthebos
    @uaintthebos 11 років тому +31

    Ahhh hoe miss ek nou om in die aande saam die familie vetkoekpaleis te kyk! family time! wonderlike program dankie SABC dat julle dit op gesit het

  • @Zamuzue
    @Zamuzue 3 роки тому +15

    Geniet waneer Oom Frik altyd se " Heeey ons werk met kos hier " 😂😂😂😂

  • @alyciagouws906
    @alyciagouws906 11 років тому +20

    Ek geniet dit baie danki aan Oom Willie dat Oom so n goeie storie geskryf ht bai danki

    • @myfavperson4life
      @myfavperson4life 2 роки тому

      Ek het groot geword met al sy tv shows wat hy geskryf het of self in speel soos Vetkoekpaleis,Orkney Snork Nie en Molly&Wors

  • @margeniquepetersen1836
    @margeniquepetersen1836 6 років тому +6

    X mis diii episodes

  • @fayboswell3479
    @fayboswell3479 3 роки тому +27

    I never get tired of watching this. They don't make comedies like this anymore. Love it

  • @StormFlank6
    @StormFlank6 12 років тому +10

    Ag wat dus n plesier en dankie dat julle dit wys .Dit maak my hart so bly dat klassieke komedie nie verlore is nie.Lekker dag vir jou.

  • @sabc
    @sabc  12 років тому +63

    Dis goed om positiewe kommentaar oor een van ons programme te kry. Dankie, ons waardeer dit!

  • @hollystephanus9089
    @hollystephanus9089 3 роки тому +3

    is dit vetkoek of Slap cláps.?

  • @StormFlank6
    @StormFlank6 12 років тому +27

    altyd n klassiek , . . .ek was gebore in 1995 toe vetkoek paleis verfilm was. . .ek het groot geraak deur dit te kyk . . .en jare later vandag kyk en lag ek nogsteeds so hard en lekker dankie SABC

    • @nathanielnats4373
      @nathanielnats4373 3 роки тому +2

      Ek stem saam, was wel ouer toe dit gewys het maar kyk dit nogsteeds 2 maal n jaar, goeie lag is goeie medisyne, bly jy kyk dit ook my kinders wil nie...hulle mis uit

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 роки тому +3

    Dear sabc am jason from uk england I well be very greatfull if you could loud up all tv reeks ager ellke man siesonen1 en siesonen2 en siesonen3 en siesonen4 we a have been whating mouths on end for some one at the sabc to loud up more ager ellke man as we all love ager ellke man and nommer assblife as well as soutmansland 1 to 10 eps my kindness Mr jason Rowe from uk england we all love our afrikaase tv reeks en drama plz keep us all posted plz from england 🇬🇧

  • @eurafrican85
    @eurafrican85 2 роки тому +2

    6:57 mikrofoon bo aan die skerm

  • @SwissFemboy
    @SwissFemboy 11 років тому +19

    SABC laai asb die ander seaszons op.

  • @evanwatkins7971
    @evanwatkins7971 5 років тому +11

    Die show laat my regtig dink dat dit real is maar alles is geskryf day hulle dit se

  • @helencoelho7734
    @helencoelho7734 3 роки тому +8

    Loved it would love more

  • @humblehobbit
    @humblehobbit 11 років тому +28

    Beste Afrikaanse komedie nog! n Klassiek! Ek was in 1990 gebore, dit was altyd gekyk en ons het ons gatte af gelag!

  • @pietbooysen4995
    @pietbooysen4995 3 роки тому +20

    Vetkoek paleis sal altyd Tops. Ek kyk dit oor en oor. Die Aktuurs is stunning. Geseënd is julle

  • @jacosword5932
    @jacosword5932 Рік тому

    Dis net jammer die growwe taal elke nou en dan.

  • @jacosword5932
    @jacosword5932 Рік тому

    Ek kyk net tot by die eerste vloekwoord dan waai ek.

  • @klaas1935
    @klaas1935 11 років тому +10

    Baie beter as generations.

  • @DurrBurger6728
    @DurrBurger6728 4 роки тому +2

    Spoedniek en laswykas

  • @jasmine77naya73
    @jasmine77naya73 7 років тому +9

    love it

  • @jesss_breytenbach
    @jesss_breytenbach 6 років тому +10

    Vienna😂😂😂

  • @benmulder3194
    @benmulder3194 7 років тому +13

    die beste ooit

  • @onavanwyngaard7612
    @onavanwyngaard7612 5 років тому +8

    love julle

  • @tiaanvogel5906
    @tiaanvogel5906 8 років тому +7

    hi

  • @jeaninekoetsier877
    @jeaninekoetsier877 4 роки тому +5

    Sua-Ellen, moenie 😂hahahahahahahahahahahaha

    • @spider-fan9809
      @spider-fan9809 2 роки тому

      Maggies, Sue-Ellen. Kan die man nie self sy eie kos eet nie? 🤣

  • @ChrisMostert-g6r
    @ChrisMostert-g6r Рік тому

    Chris

  • @brihanafarmer641
    @brihanafarmer641 3 роки тому +1

    ☕☕☕

  • @demiopperman5509
    @demiopperman5509 3 роки тому +1

    Sue-ellen

  • @zelandraduplessis8157
    @zelandraduplessis8157 3 роки тому +1

    Yulle mot nerves maak

  • @jasmine77naya73
    @jasmine77naya73 7 років тому +2

    rehano,jasmine .