So absolutely beautiful! I visited SA from the US, but only saw the Gauteng province, which is also beautiful. Next time I get down to SA, I would absolutely love to see these amazing sites. Thanks for illuminating some lovely places to visit!
Dankie vir die pragtige video...dis ons wêreld... Hoop jy besoek Fouriesburg... Gaan na Di Plaasstoep en vra dat Braam jou na water tonnels neem asook Meiringskloof.... Nogmaals dankie vir jou mooi video....
Baie dankie vir die reeks. Agv covid werk ons nou tuis. Sou mens na die Oos Vrystaat trek, watter van die kleiner dorpies het goeie internet ? Dit is so mooi daar🥰
Hello Rayna, op die oomblik is Senekal n baie goeie keuse indien jy iewers wil bly om te werk met goeie internet. RTS voorsien goeie diens en ek is al meer as n jaar sonder probleme by hulle. My werk verg goeie internet. Senekal se ander voordeel is die N5 wat deur ons dorp loop, dus is daar taamlik min potholes tot by ons. Senekal is ook nou benoem deur die nasional regering as een van drie toetsdorpe in die land wat gebruik gaan word as voorbeeld van hoe dorpe herbou kan word. Dus sal ons ekonomie en infrastruktuur drasties verbeter in die volgende paar maande. Die enigste ander twee plekke met relatiewe goeie paaie tot by hulle is Bethlehem en Marquard. Indien jy stiller plekke soek, is Fouriesburg en Rosendal goeie opsies, maar die paaie en internet is nie op die oomblik goed nie. Hopelik verander dit in die volgende paar jaar. Hoop dit help.
My beautiful country I love South Africa
Dankie Grootman🙌👊
Amazing!
Dit is pragtig.
Yes very lekker. It will be my central point for my offgrid truck and caravan
So absolutely beautiful! I visited SA from the US, but only saw the Gauteng province, which is also beautiful. Next time I get down to SA, I would absolutely love to see these amazing sites. Thanks for illuminating some lovely places to visit!
Thanx man, really stunning and nicely done, U lucky lucky guy
Thank you.looking forward to more
Awesome! I am in the process of moving back to our family farm near Senekal! 😍💚🌱
Many happy memories of living in the Free State. Specifically Ficksburg and the Barrett Family.
Baaaie baaaie mooi natuurskoon.
Thank you,
Just Outstanding.
Blessings Lance
You're very welcome, and blessings to you too
Gorgeous. This just confirms that I need to go back to this beautiful part of the world 😍
Where are the caravan campsites. Wimpy is my favourite
What a enjoyable first episode and was great to see my friend Hennies place Oppidam 😀
Thanks Megan!!! Hennie has a lovely place!
Wow wonderlik en mooi herinneringe. Kan nie wag vir volgende uitsending
Dankie vir die pragtige video...dis ons wêreld...
Hoop jy besoek Fouriesburg...
Gaan na Di Plaasstoep en vra dat Braam jou na water tonnels neem asook Meiringskloof....
Nogmaals dankie vir jou mooi video....
Dankie Linda, ek gaan beslis binnekort in Fouriesburg ook wees. Ek het al dikwels daar gekuier.
Baie dankie vir die reeks. Agv covid werk ons nou tuis. Sou mens na die Oos Vrystaat trek, watter van die kleiner dorpies het goeie internet ? Dit is so mooi daar🥰
Hello Rayna, op die oomblik is Senekal n baie goeie keuse indien jy iewers wil bly om te werk met goeie internet. RTS voorsien goeie diens en ek is al meer as n jaar sonder probleme by hulle. My werk verg goeie internet. Senekal se ander voordeel is die N5 wat deur ons dorp loop, dus is daar taamlik min potholes tot by ons. Senekal is ook nou benoem deur die nasional regering as een van drie toetsdorpe in die land wat gebruik gaan word as voorbeeld van hoe dorpe herbou kan word. Dus sal ons ekonomie en infrastruktuur drasties verbeter in die volgende paar maande. Die enigste ander twee plekke met relatiewe goeie paaie tot by hulle is Bethlehem en Marquard. Indien jy stiller plekke soek, is Fouriesburg en Rosendal goeie opsies, maar die paaie en internet is nie op die oomblik goed nie. Hopelik verander dit in die volgende paar jaar. Hoop dit help.
Brilliant overview of a lovely part of the country!
Thank you Giel!!
Wow!!! Almal praat net oor Clarens, hier is ons volgende road trip! Dankie Frans.
Ja Leon, daar is soveel amazing plekke in ons streek, insluitende Clarens. Ek sal hopeling binnekort nog heelwat ander ook wys.
Ek kom kuier! Dit lyk so lekker, Frans
Dit is lekker Philip!!! Laat weet wanneer jy kom kuier!
AMAZING!!! ek het al in beide Senekal en Ficksburg gebly, en dit bly net pragtige deel van ons land? Frans hoop jy gaan Bethlehem ook besoek??
Dankie Welmari, jip Bethlehem is deel van ons planne
Hi can you please tell us if the place you visit are wheelchair friendly if possible thanks
my boyfried lives in free state
@11:30min FarmStrong Funduro will be held on 16-21 March 2022
Thank you. Stunning Video!!! Please Keep doing this.....Excellent