RoraTau Boskamp - Where the Lions Roar
Вставка
- Опубліковано 29 січ 2025
- Roratau Boskamp, Gauteng
Hier is verskeie akkommodasie opsies van ruim kampplekke tot permanente, ten volle toegeruste tente. Die kampterrein het sy eie swembad en elke tentuis het 'n plonspoel. Bosvark staanplek is ruim en groot genoeg vir groepe wat wil saamkuier en het sy eie swembad. Die ablusies is skoon en netjies met warmwater en daar is drie kragproppe op die staanplek vir woonwaens om yskaste koud te hou. Gaan stap op die plaas en gaan kyk ook na die grafte waar drie leeus begrawe is.
Die eienaars, Rob & Elsie maak seker dat alles vlot verloop en vekoop hout en ys wat hulle vir jou aflewer. Saans as die leeus brul, voel dit kompleet asof jy diep in die wildernis kamp.
#@Tweespore
#travel
#family
#camping
#glampingtent
#bushcamp
#hiking
www.rorataubus...