Marissa - Kaalvoetliefde (Official Music Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 26 січ 2022
  • Official Music Video for "Kaalvoetliefde by Marissa.
    Download or stream hier - selectmusiek.lnk.to/Kaalvoetl...
    Follow Marissa on Social Media:
    Facebook - / marissiepit
    Instagram - / net_marissa_xx_
    TikTok - vm.tiktok.com/ZSeqUbbWf/
    Select Website - selectmusiek.co.za/kaalvoet-o...
    DIRECTOR : Christian Wolf
    PRODUCER : Stephan van Huyssteen for Sony Music South Africa
    EDITOR : Christian Wolf
    DROMME : JT Ferreira
    BASS : Allouise Peens
    Guitar : Jason Ferreira
    The Girlfriend : Christelle du Plessis
    Hair & makeup : Chantelle Botha
    Casting: Christian Wolf, Fran-zel van Huyssteen
    Special thanks to Marieth Kloppers for her beautiful car
    Kaalvoetliefde - Lirieke
    Trap in jou spore
    Ek raak verlore
    Verloor myself in jou kaalvoetliefde
    Laat my nie wonder
    Ek kan nie sonder
    Voel soos myself met jou kaalvoetliefde
    As ek die tyd kon terugdraai
    Het ek jou vroër ontmoet
    Want jy’s al wat ek soek
    Al gaan die ligte af en ons sit in die donker nag
    Sal ek saam met jou wag
    Jy aanvaar my net soos ek is
    En jy hou my vas met die wete
    Dat ek nie naby aan perfek is nie
    Dit voel soos kaalvoetliefde
    Trap in jou spore
    Ek raak verlore
    Verloor myself in jou kaalvoetliefde
    Laat my nie wonder
    Ek kan nie sonder
    Voel soos myself met jou kaalvoetliefde
    Jy vat my net soos ek staan voor jou
    Sonder pretensie omvou in jou kaalvoetliefde
    Ons skop ons tekkies uit wees onsself
    Want jy’s my beste pel en dit is kaalvoetliefde
    As jy nou terugkyk na wie ek was
    Sou jy my hand weer vat en die pad saam my stap
    Want van die plaas af tot by die see het ons met elke tree
    Ons kaalvoetspore getrap
    Jy aanvaar my net soos ek is
    En jy hou my vas met die wete
    Dat ek nie naby aan perfek is nie
    Dit voel soos kaalvoetliefde
    Trap in jou spore
    Ek raak verlore
    Verloor myself in jou kaalvoetliefde
    Laat my nie wonder
    Ek kan nie sonder
    Voel soos myself met jou kaalvoetliefde
    Jy vat my net soos ek staan voor jou
    Sonder pretensie omvou in jou kaalvoetliefde
    Ons skop ons tekkies uit wees onsself
    Want jy’s my beste pel en dit is kaalvoetliefde
    Daar’s baie perfekte mense daar buite
    Maar niemand is meer perfek as jy nie
    Want met jou foute en saam met myne
    Kon ek nie vra om iets beter te kry nie
    Dit voel soos kaalvoetliefde
    Trap in jou spore
    Ek raak verlore
    (Kaalvoetliefde)
    Laat my nie wonder
    Ek kan nie sonder
    Voel soos myself met jou kaalvoetliefde
    Jy vat my net soos ek staan voor jou
    Sonder pretensie omvou in jou kaalvoetliefde
    Ons skop ons tekkies uit wees onsself
    Want jy’s my beste pel en dit is kaalvoetliefde
    Trap in jou spore
    Ek raak verlore
    (Kaalvoetliefde)
    Trap in jou spore
    Ek raak verlore
    Voel soos myself met jou kaalvoetliefde
    Trap in jou spore
    Ek raak verlore
    Official Music Video by Marissa performing Kaalvoetliefde. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty)
    vevo.ly/kSistE
    #Marissa #Kaalvoetliefde

КОМЕНТАРІ • 44

  • @GertjieErtjie
    @GertjieErtjie 11 місяців тому

    Mooi song❤

  • @ranithoi3837
    @ranithoi3837 2 роки тому +2

    Big love from Manipur (North east India) superrrrrrrr sister 🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎶🎶🎶🎶🎧🎧🎧🎧🎧🎧🎧🎧🎧🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎸🎸

  • @NFN_josH_
    @NFN_josH_ 2 роки тому +5

    🌏Our music will Definitely have a place in the Music Industry🔥‼️

  • @dbadenhorst
    @dbadenhorst 2 роки тому +4

    Marissa, jy is pragtig en ek hou baie van hierdie liedjie. Ek gaan jou loopbaan met groot belangstelling volg!

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg 2 роки тому +2

    AWESOME SONG !
    MAL DAAROOR 😃👏👌!!!
    ⭐⭐⭐⭐⭐
    Ons wag vd res vd album !!

  • @marcinpodlasin9107
    @marcinpodlasin9107 2 роки тому +1

    Marissa Beautiful Women and music talent ♥♥♥

  • @CreaMMachineXVD
    @CreaMMachineXVD 2 роки тому +2

    Klas

    • @stekis0071
      @stekis0071 2 роки тому

      Real recognize real! Dankie vir die comment Cream!

  • @michaelhorn4601
    @michaelhorn4601 Рік тому +1

    Beautiful....

  • @frankzelazko
    @frankzelazko 2 роки тому +2

    what a great track!

  • @adelienweideman414
    @adelienweideman414 2 роки тому +2

    Absolutely STUNNING song!!

  • @marilizehoenderbeeton87
    @marilizehoenderbeeton87 2 роки тому +1

    Stunning

  • @tarienalbrecht2311
    @tarienalbrecht2311 2 роки тому +2

    Ek luister die liedjie op "repeat" gereeld! ♥️💃🏻

  • @karinavisser7708
    @karinavisser7708 2 роки тому +2

    wow! dis pragtig marissa! jy het definitief talent

  • @Lionheart6219
    @Lionheart6219 2 роки тому +1

    I do not what your saying but it is still so good.....soul music

  • @ZanderGrobler-ff8fy
    @ZanderGrobler-ff8fy 9 місяців тому

    Jy het n baie mooi stem jo ❤️

  • @marissavanstaden6983
    @marissavanstaden6983 2 роки тому +4

    Baie dankie aan almal wat my liedjie al geluister het! Ek waardeer julle liefde en ondersteuning ❤️😊

  • @danyellavigus-brown4969
    @danyellavigus-brown4969 2 роки тому +3

    You are amazing!! Absolutely love this song ❤️❤️ vocals on point.!!

  • @marcinpodlasin9107
    @marcinpodlasin9107 2 роки тому +1

    Marissa jesteś zajebista zarówno w naszym języku jak i obcym brawo :) Życzę powodzenia nie tylko w Polsce ale w Europie i całym świecie pozdrawiam.

  • @hentusferreira6277
    @hentusferreira6277 2 роки тому

    Absoluut awesome

  • @marlenematthews4310
    @marlenematthews4310 2 роки тому +1

    Love sussie se song love uuuuuuu❤❤❤❤

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 роки тому +6

    'n Nuwe kunstenaar wie ons weet nie sommer gaan verdwyn na 'n jaar nie.
    Production quality: 💯
    👏#WHATASONG👌
    👣Kaalvoetliefde❤️ maak 'n mens se hart W🔥RM.

  • @dusiubeats8405
    @dusiubeats8405 2 роки тому

    Awesome song 🇵🇱

  • @ewaldrabe2688
    @ewaldrabe2688 Рік тому

    baie mooi song

  • @azellebellaerasmus1525
    @azellebellaerasmus1525 2 роки тому +2

    My en my kêrel se nuwe go to liefdes liedjie ❤️❤️❤️😍 dankie Marissa

  • @bennetmocke
    @bennetmocke 2 роки тому +1

    Baie mooi mooi nooi.. 😋👌🏻

  • @goldenwraft5362
    @goldenwraft5362 Рік тому

    3:33 Look at them toes, PS great song well done, alle goeie wense vorentoe

  • @Michellevb2010
    @Michellevb2010 2 роки тому

    Baie baie mooi Marissa!! Mal oor die liedjie.

  • @uniquescheepers533
    @uniquescheepers533 2 роки тому +1

    Baie baie geluk my vriendin! TROTS OP JOU!!

  • @youtuberfcmxpottie4328
    @youtuberfcmxpottie4328 Рік тому

    Herkies

  • @youtuberfcmxpottie4328
    @youtuberfcmxpottie4328 Рік тому

    Hi tannie die naweek was lekker by berkies tannie moet weer kom

  • @supersquat
    @supersquat 2 роки тому +1

    Wat betekent kaalvoetliefde? Groeten uit Nederland.

    • @marissavanstaden7638
      @marissavanstaden7638  2 роки тому +1

      liefde op blote voeten

    • @supersquat
      @supersquat 2 роки тому +1

      @@marissavanstaden7638 Zoiets dacht ik al. Jullie taal lijkt erg op dat van ons. Prachtig nummer!

  • @brandenjohnstone151
    @brandenjohnstone151 2 роки тому

    HEY MA JY FKN MAG MA MARIS

  • @blairzeim1056
    @blairzeim1056 7 місяців тому

    Pine~sol HaTters