Waar was jy gewees ek het boek gelees Maar al die stories in die storieboeke soos jy Vertel jou dinge vir my Wat het jy gedoen het sy jou gesoen? As jy my soen is daar ‘n blom in die lig van haar? Ek dink jy was al weer daar jy maak my seenuwees klaar met daai Dinge dinge dinge wat ek nie wil hoor nie Ek luister na jou dinge want jy weet ek wil jou nie verloor nie Jy sê jou dinge net vir my omdat jy weet ek sal Eerder as om jou te los my hart laat val Maar hoeveel van jou dinge voor jou dinge my ‘n ding laat sien? Dis die tweede jaar ons is amper daar Maar wat jy doen en wat jy sê kannie praat met my nie Vertel jou dinge vir my Wat het jy gedoen het sy jou gesoen? As jy my soen is daar ‘n blom in die lig van haar? Ek dink jy was al weer daar jy maak my seenuwees klaar met daai Dinge dinge dinge wat ek nie wil hoor nie Ek luister na jou dinge want jy weet ek wil jou nie verloor nie Jy sê jou dinge net vir my omdat jy weet ek sal Eerder as om jou te los my hart laat val Maar hoeveel van jou dinge voor jou dinge my ‘n ding laat sien? Dinge dinge dinge wat ek nie wil hoor nie Ek luister na jou dinge want jy weet ek wil jou nie verloor nie Jy sê jou dinge dinge wat ek nie wil hoor nie Ek luister na jou dinge want jy weet ek wil jou nie verloor nie Jy sê jou dinge net vir my omdat jy weet ek sal Eerder as om jou te los my hart laat val Maar hoeveel van jou dinge voor jou dinge my ‘n ding laat sien? Dinge Dinge lyricstranslate.com
毎日日本で貴方の美しい歌声を聞いています❤
Andriette is my idol. Everything on her is perfect 👍. Beautiful woman. Yup !!!
Que voz linda!
Você é maravilhosa...
Gosrei da canção! 😊
😊bravo
Pragtig!!!!!!
não conheço esse idioma mas confesso que canta incrívelmente bem
Manda um olá pra mim aqui no Brasil...
"Gostei da canção"
Waar was jy gewees ek het boek gelees
Maar al die stories in die storieboeke soos jy
Vertel jou dinge vir my
Wat het jy gedoen het sy jou gesoen?
As jy my soen is daar ‘n blom in die lig van haar?
Ek dink jy was al weer daar jy maak my seenuwees klaar met daai
Dinge dinge dinge wat ek nie wil hoor nie
Ek luister na jou dinge want jy weet ek wil jou nie verloor nie
Jy sê jou dinge net vir my omdat jy weet ek sal
Eerder as om jou te los my hart laat val
Maar hoeveel van jou dinge voor jou dinge my ‘n ding laat sien?
Dis die tweede jaar ons is amper daar
Maar wat jy doen en wat jy sê kannie praat met my nie
Vertel jou dinge vir my
Wat het jy gedoen het sy jou gesoen?
As jy my soen is daar ‘n blom in die lig van haar?
Ek dink jy was al weer daar jy maak my seenuwees klaar met daai
Dinge dinge dinge wat ek nie wil hoor nie
Ek luister na jou dinge want jy weet ek wil jou nie verloor nie
Jy sê jou dinge net vir my omdat jy weet ek sal
Eerder as om jou te los my hart laat val
Maar hoeveel van jou dinge voor jou dinge my ‘n ding laat sien?
Dinge dinge dinge wat ek nie wil hoor nie
Ek luister na jou dinge want jy weet ek wil jou nie verloor nie
Jy sê jou dinge dinge wat ek nie wil hoor nie
Ek luister na jou dinge want jy weet ek wil jou nie verloor nie
Jy sê jou dinge net vir my omdat jy weet ek sal
Eerder as om jou te los my hart laat val
Maar hoeveel van jou dinge voor jou dinge my ‘n ding laat sien?
Dinge
Dinge
lyricstranslate.com