Lyrics- Jy lieg altyd as jy lag Jy dink seker ek is stupid of iets En as jy weg is voel ek neuroties Nou kan ek nie Die huissleutels sonder jou vind nie Ek's op daardie Tyd vlieg so stadig Mis jou lekkergoed lippe Groot geword op die 80's stuff Ons was by die drive-thru deur Nooit te vroeg om verlief te raak nie Elke klein dingetjie Doen dit net weer Mejuffrou Die waarheid maak seer op daai plaaspad My hart was die losprys Ek gee nie meer om nie Bye-bye Net nog iemand wat jy lief gehad het Bye-bye Mejuffrou Sonneblom Liefling Londen Dans Met 'n Vreemdeling Na-Na-Na-Na Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie Na-Na-Na-Na Mejuffrou Sonneblom Liefling Londen Dans Met 'n Vreemdeling Na-Na-Na-Na Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie Jy lag as jy lieg Jy dink seker ek is die agtergrond En nou dans ek asof daar twee van jou is En as jy weg is voel ek neuroties Nou kan ek nie Die huissleutels sonder jou vind nie En die tyd vlieg so stadig Tyd vlieg so stadig Mens lewe verniet Van faktuur tot faktuur Breek die borde teen die muur Kan nie lekker sien nie So kom ons doen dit net weer Mejuffrou Sonneblom Liefling Londen Dans Met 'n Vreemdeling Na-Na-Na-Na Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie Na-Na-Na-Na Mejuffrou Sonneblom Liefling Londen Dans Met 'n Vreemdeling Na-Na-Na-Na Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Lyrics-
Jy lieg altyd as jy lag
Jy dink seker ek is stupid of iets
En as jy weg is voel ek neuroties
Nou kan ek nie
Die huissleutels sonder jou vind nie
Ek's op daardie
Tyd vlieg so stadig
Mis jou lekkergoed lippe
Groot geword op die 80's stuff
Ons was by die drive-thru deur
Nooit te vroeg om verlief te raak nie
Elke klein dingetjie
Doen dit net weer
Mejuffrou
Die waarheid maak seer op daai plaaspad
My hart was die losprys
Ek gee nie meer om nie
Bye-bye
Net nog iemand wat jy lief gehad het
Bye-bye
Mejuffrou Sonneblom
Liefling
Londen
Dans Met 'n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Na-Na-Na-Na
Mejuffrou Sonneblom
Liefling
Londen
Dans Met 'n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Jy lag as jy lieg
Jy dink seker ek is die agtergrond
En nou dans ek asof daar twee van jou is
En as jy weg is voel ek neuroties
Nou kan ek nie
Die huissleutels sonder jou vind nie
En die tyd vlieg so stadig
Tyd vlieg so stadig
Mens lewe verniet
Van faktuur tot faktuur
Breek die borde teen die muur
Kan nie lekker sien nie
So kom ons doen dit net weer
Mejuffrou Sonneblom
Liefling
Londen
Dans Met 'n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Na-Na-Na-Na
Mejuffrou Sonneblom
Liefling
Londen
Dans Met 'n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Very nice my friend 👍🏻❤️
Wat? Dit bestaan? Afrikaanse Nightcore? Dis befok!
Ek's gelukkige dat jy het dit gelief. (Jammer, Afrikaans is my eerste addisionele taal.)
Hulle maak nou afr nightcore lieds dankie
wow my fav africaans song