Graad 10 - Oplos van Vergelykings Deel 1
Вставка
- Опубліковано 10 гру 2024
- So in die video gaan kyk ons na die oplos van Graad 10 lineêre en kwadratiese vergelykings. Om die te bemeester gaan jy beslis eers n paar ander konsepte moet baas raak soos faktorisering, breuke en eksponente. Gelukkig het ek al reeds videos oor elk van daardie onderwerpe op die kanaal!
Faktorisering: • Graad 10 - Faktorisering
Kwadratiese drieterm: • Graad 10 - Kwadratiese...
Breuke: • Graad 10 - Breuke
Eksponente: • Graad 10 Eksponente
---
ONTU Academy is 'n aanlyn platform spesifiek ontwerp vir 1-tot-1 klasse vir studente en tutors. Die platform is beskikbaar enige plek in Suid Afrika en ons doel is om studente met die beste moontlike tutors in Suid Afrika te connect.
Besoek ons webwerf by ontuacademy.com/ vir meer inligting!