Some tackle talk would be great. Rods and reels what brands you guys prefer and which would you recommend. What size reel goes with what length of rod and also what are your guys current reel and rod setups for bank angling. Thanks gents keep up the good work💪
Baie dankie vir die Informatiewe inligting wat jul deel en terug gee vir die Hengelaars, elke hengelaar kan definitief baat by die episodes. Groete, Dennis
Hell geniet al die episodes baie. Baie leersaam. Ek vang al van my begin jare met Original (Johan Keet se begin dae). So lekker om visvang episodes te luister sonder dat seker goed in jou keel af gedwing word. Beide Petite Janine en X Factor is twee van my go to dips. Sterkte vorentoe. Baie dankie.
Ek leer regtig baie. Ek het die 3de Februarie my eerste kompetisie gevang en toegepas wat ek by julle geleer het en 2de onder die seniors geeindig. nogmaal dankie Julle.
@@izakvanniekerk9760 Middag sal so maak ek luister julle podcast in die oggend en middag oppad werk toe. dink ek is nou besig met die episode het hom vanoggend begin luister sal so maak so gou moontlik.
Dit is op die agenda vir die volgende episode wat ons Maandag gaan record. Jy kan maar gerus Woensdag etenstyd dop hou dit sal daar bespreek word. Ps ons het nog 'n lekkkkker gas.
Dankie manne weereens lekker saam gekuier. Baie interesant, baie inligting. Net een vraggie Sakkie of oom Berry , Johan het gese sy skaglyn is 50cm maar nie sy hoeklyn lengte gegee nie. Great program tot volgende week...😊
I was honestly Expecting More, When i saw Oom Johan i thought we would get a detailed podcast on Diameters of Line, Leader and Normal Line, Pros and cons of Each How to Learn to cast, Like maybe starting off the ground cast and learning how to load the rod Rod positioning, hand positioning, where to look, common pitfalls Size of Sinkers and optimal sinkers for casting distance Which test curves are better, Common Issues he sees, maybe I only understood a little English? but all in all, podcast heading in the right trajectory, Other episodes really good also.
A lot of the thing you are talking about is very subjective to each individual angler. If you take my dad (Barry) for example his acting of casting requires a completely different rod, leader and sinker than that of oom Johann. This is unfortunately a podcast with means we cater for people listening to the podcast and not necessarily watching the video therefor it is a little difficult to demonstrate things visually. I agree there is a lot more to cover than what we did in the hour, but hopefully we can get him back soon and continue our discussion. Thank you for listening and we are trying to keep most of the episode in English but I need to test out how an Afrikaans episode will perform. The feedback is appreciated and hope to see you for Wednesdays episode.
Ek het vir Johan gaan kuier om nuwe stokke te koop hy het my home stead toe gevat met al sy persoonlike gerei en my laat gooi met 2 nuwe stokke, tot vir my bol op gesit ek moes net gooi. Tot vandag nie spyt met sy keuse van stok nie baie dankie.
Dankie aan julle, kan julle asseblief 'n episode maak oor kompetisie-hengel, spesifiek oor papgooi, en die benadering wat julle volg? Hoe gooi julle die aas, hoe lank wag julle voordat julle verander, en enige ander relevante inligting sal waardeer word.
Ons probeer elke week die episode te begin met 'n weekend wrap up waar ons bietjie indiepte gaan met hoe ons die naweek gehengel het. Wat ons benadering was en al daai dinge. Hoop dit sal help.
Ek is bly dat Johan die gas is, ek is juis besig om te fokus daarop om beter afstande met my casting te kry. Sal baie graag 'n kliniek iewers wil bywoon.
Ja ons het in Pietermaritzburg gebly in Natal KwaZulu Natal. En die wurms wat ons daar uitgespuit het. As kind moes ons die wurm eers so bietjie slaan dat jy hom op die hoek kon kry. En dan het ons ook vir palings gehengel met dit
Hoe stel julle voor hanteer mens die volgende situasie: Ek wil graag vir my nuwe stokke koop om beter afstand te kan kry, maar ek self is nie seker watter stokke gaan pas by my styl nie. Die probleem is mens kan nie stokke kry en eers gooi om te toets nie. Hoe maak mens om die regte stokke te kies sonder om hulle te gooi?
Dit is ongelukkig die probleem met baie gear. Ek is seker as jy na van die groter hengelwinkels toe gaan sal hulle dalk jou kan laat weet van 'n gooi dag, of jou vat om te gaan gooi.
Ons kan definitief daarna kyk, maar om 'n vinnige tip te gee sal ek persoonlik aanbeveel om kombinasies baie te limit gebruik een muti op 'n slag miskien kan jy bietjie (X-Factor) wat fluoro is bysit. Keep it simple in die begin totdat jy kry wat vir jou werk.
Dankie dit word waardeer. Op die podcast probeer ons so onpartydig as moontlik te wees, so ons wil nie noodwendig 'n episode doen net oor ons produkte nie. ons doen wel meer videos en goed op ons Facebook blad - Original Mutis
Yes ons het in een van die vorige episodes daaraan geraak, maar ons sal moet van die topics repeat in nuwe episodes vir nuwe luisteraars. Die beste advies wat ek nou kan gee is doen waarin jy glo van die plek waar jy gewoonlik hengel voor jy chop and change na hoor sê.
Lekker manne, 😎it's all about quality👍🏻
Like die comment!
These are really great podcasts. I am learning a lot from these discussions.
Glad you enoyed it. See you again next week.
Some tackle talk would be great. Rods and reels what brands you guys prefer and which would you recommend.
What size reel goes with what length of rod and also what are your guys current reel and rod setups for bank angling.
Thanks gents keep up the good work💪
Thank you, noted.
Baie dankie vir julle moeite. Leer baie deur die pod Casts
Learning alot from your podcat which is great
Awesome, thank you!
Dankie vir die lekker show!
Dankie vir die program. Baie geleer vandag.
Great podcast and information thanks
Glad you enjoyed it!
Brilliant Podcast, Iv been implementing the advise given throughout the episodes and doubled my fish.
As always an excellent Podcast and very informative! Well done Guys
Great podcast with lots of good information. Thanks
great pod. baie leersaam.
Great show julle altyd lekker om na julle te luister en top notch gaste
Dankie vir n great channel waar vrae wel beandwoord word
Baie dankie. Ek geniet julle shows. Leer baie. Sal hou daarvan om bietjie Joseph De Beer se inserted te hoor.
Ons sal dit beslis reël
Yes, hy is op ons wish list. Sal kyk wat ons kan reel.
Baie dankie vir die Informatiewe inligting wat jul deel en terug gee vir die Hengelaars, elke hengelaar kan definitief baat by die episodes. Groete, Dennis
Dankie vir julle detail met elke episode
Excellent Podcast.
Baie goeie info!! Info amper so goed soos Petite Janine🤜🏽
Great show , awesome content . Keep up the good work .
Geniet dit regte baie luister lekker so tussen deur die werk om reg te maak vir naweek se hengel.
Dankie vir praktiese raad wat ons kan toepas
Awesome show.
Sal tips waardeer oor wat se geure te gebruik in wat se kondiesies.
Dankie
Ons sal dit aanspreek
Im hooked too the original podcast. Dis lekker om te hoor wat die manne ons leer. Van uit Windhoek Namibia.
So ons is nou International!
Loving the podcasts so much info thanks boys
Hell geniet al die episodes baie. Baie leersaam. Ek vang al van my begin jare met Original (Johan Keet se begin dae). So lekker om visvang episodes te luister sonder dat seker goed in jou keel af gedwing word. Beide Petite Janine en X Factor is twee van my go to dips. Sterkte vorentoe. Baie dankie.
I'm based in Kzn and unfortunately we don't have clinics up here .Your podcasts are very informative .
Dankie baie leersaam.
Lovely podcast, Such a wealth of information from Big names in the Angling Game. Keep It Up
Much appreciated!
Wow Baie awesome podcast🎣🎣🎣🎣🎣🐟🐟🐟🐟👍👏
Informative episode 👌
Dankie vir die wonderlike kanaal. Like wat julle doen en hou so aan🎉
Lekker 10 episodes. Hiers op die volgende 10jaar.🎉🎉
Yes yes yes!
Awesome podcast boys! 👏 A little petite janine definitely adds abit of Xfactor to a box!
No pun intended 🤣 Goeie comment!
Great podcast
Very informative as I'm based in Kzn ,unfortunately we don't have clinics up here
Skitterend! Baie dankie dit was weereens leersaam en dit voel sommer soos 'n lekker kuier sessie. Seënwense 🎣
Ons geniet die kuier sessie so ons is bly julle geniet om saam te gesels.
Een van die beste Podcasts! Mens leer regtig baie. 🎉
Love your podcast. Very informative
Thanks for listening.
Smart guest by having JLC on your 10th. Keep it going!
Well done op 10 episodes!! julle podcasts/potgooi is briljant! kan nie wag vir elke episode nie!
Ek is bly jy luister saam, sien jou volgende week Woensdag
Dankie julle
Ek kan nie wag om elke week te hoor wat julle se en waaroor julle praat nie
Great job 👏
Bly jy geniet dit. Gaan nog baie episodes hê wat jy kan geniet.
Ek leer regtig baie. Ek het die 3de Februarie my eerste kompetisie gevang en toegepas wat ek by julle geleer het en 2de onder die seniors geeindig. nogmaal dankie Julle.
Mnr, jy moet die nuwe episode kyk! Ons het die trekking gedoen vir die Petite Janine en X Factor en dink jy gaan happy wees met die results
@@izakvanniekerk9760 Middag sal so maak ek luister julle podcast in die oggend en middag oppad werk toe. dink ek is nou besig met die episode het hom vanoggend begin luister sal so maak so gou moontlik.
@@izakvanniekerk9760 Dankie vir die laat weet ek het ook gefacebook message. groete
Baie geluk met met julle 10 episode van Nico 💜💖💖💝💝💙💙
Awesome podcasts wat julle doen. Love dit
Bly jy geniet dit saam ons.
Goeie dag my eerste podcast wat ek van jou luister baie interesant .
Hoop ons sien jou vir die volgende episode.
Lekker ouens, nice podcast. Kry goeie tips by julle
Awsome chat show. Lekker julle
Lekker Pietie Jannie, beste dip! Gooi bietjie tips daar vir tempo hengel!
Dit is op die agenda vir die volgende episode wat ons Maandag gaan record. Jy kan maar gerus Woensdag etenstyd dop hou dit sal daar bespreek word. Ps ons het nog 'n lekkkkker gas.
Eerste keer .nice program.hou so aan
Lekker, hoop ons sien jou weer.
Great podcast, is it possible to have a little summary in English for the Afrikaans episodes?
Great idea, we try to limit the afrikaans episodes but is nice to do them, I can definitely sit and make a summed up video in English.
Lekker om John en Barry op te hoor en tips by hulle te kry
goeie info
Love die podcast
Awesome initiative
Very informative
Keep it going
Glad you enjoyed it
Dankie manne weereens lekker saam gekuier. Baie interesant, baie inligting. Net een vraggie Sakkie of oom Berry , Johan het gese sy skaglyn is 50cm maar nie sy hoeklyn lengte gegee nie. Great program tot volgende week...😊
Ons sal bietjie hom vrae en terug kom, maar 'n goeie raai is seker so om en by 12cm.
Petite janine 💪💪
I was honestly Expecting More, When i saw Oom Johan i thought we would get a detailed podcast on
Diameters of Line, Leader and Normal Line, Pros and cons of Each
How to Learn to cast, Like maybe starting off the ground cast and learning how to load the rod
Rod positioning, hand positioning, where to look, common pitfalls
Size of Sinkers and optimal sinkers for casting distance
Which test curves are better,
Common Issues he sees,
maybe I only understood a little English?
but all in all, podcast heading in the right trajectory, Other episodes really good also.
A lot of the thing you are talking about is very subjective to each individual angler. If you take my dad (Barry) for example his acting of casting requires a completely different rod, leader and sinker than that of oom Johann. This is unfortunately a podcast with means we cater for people listening to the podcast and not necessarily watching the video therefor it is a little difficult to demonstrate things visually. I agree there is a lot more to cover than what we did in the hour, but hopefully we can get him back soon and continue our discussion. Thank you for listening and we are trying to keep most of the episode in English but I need to test out how an Afrikaans episode will perform. The feedback is appreciated and hope to see you for Wednesdays episode.
Hou van die program. Wanneer nooi julle 'n Paar van ons damduikers saam om te sien hoe doen julle pro' s dit Groete Johan vd Merwe
Baie geluk met 10 episodes.
Wanneer gaan oom Johan weer n gooi kleniek aanbied?
Hi Barry sien jou Sondag by Trichhardt
Lekker podcast
Ek het vir Johan gaan kuier om nuwe stokke te koop hy het my home stead toe gevat met al sy persoonlike gerei en my laat gooi met 2 nuwe stokke, tot vir my bol op gesit ek moes net gooi. Tot vandag nie spyt met sy keuse van stok nie baie dankie.
Yes, oom Johann enjoy dit definitief om mense te help en te leer.
Dankie aan julle, kan julle asseblief 'n episode maak oor kompetisie-hengel, spesifiek oor papgooi, en die benadering wat julle volg? Hoe gooi julle die aas, hoe lank wag julle voordat julle verander, en enige ander relevante inligting sal waardeer word.
Ons probeer elke week die episode te begin met 'n weekend wrap up waar ons bietjie indiepte gaan met hoe ons die naweek gehengel het. Wat ons benadering was en al daai dinge. Hoop dit sal help.
Goeie informasie
Lekker man lekker
Great werk mane, oom barie ek will deel work van julle ambassador program asb
Watter blokke het julle gebruik om meer voor af te gevoer het, en waar kan ek dit koop?
Meeste van ons gebruik 'n wildsblok wat ons koop by die kooperasie.
Baie dankie vir die trug voer sal daar ba kyk bietjie
Petite Janine ❤❤❤
Baie betroubare 32:00 spreekers op jul Podcast Program Barry en Sakkie.
Soos Elke ep.die ene ook Baie geleer en geniet,Hou so aan
Bly jy kon iets leer. Sien jou met die volgende episode.
Ek is bly dat Johan die gas is, ek is juis besig om te fokus daarop om beter afstande met my casting te kry. Sal baie graag 'n kliniek iewers wil bywoon.
Wat is julle siening oor growwe en fyn voer en wanneer sal jy in sekere omstandighede dit toepas. Groete, Dennis
Ons hengel gewoonlik 'n combo van die 2. 50/50.
Die podcasts raak net beter by die episode!
Ons leer ja, maar dink ons kan hier en daar nog verbeter. Stay tuned we only getting started. Waardeer die kompliment.
As Petite Janine nie werk nie, gooi dit net weer.
Yes yes yes, gooi bietjie link of bietjie regs!
Geniet die podcasts.. leer altyd iets
Ja ons het in Pietermaritzburg gebly in Natal KwaZulu Natal. En die wurms wat ons daar uitgespuit het. As kind moes ons die wurm eers so bietjie slaan dat jy hom op die hoek kon kry. En dan het ons ook vir palings gehengel met dit
Lekker julle!!!
Leer so baie op die oudag. Doen so voort.
You need to bend it to send it! Die famous woorde van Oom Johan Beukes se stem kom altyd deer waneer Ek die Langer afstande fish op speesie
Hoe stel julle voor hanteer mens die volgende situasie: Ek wil graag vir my nuwe stokke koop om beter afstand te kan kry, maar ek self is nie seker watter stokke gaan pas by my styl nie. Die probleem is mens kan nie stokke kry en eers gooi om te toets nie. Hoe maak mens om die regte stokke te kies sonder om hulle te gooi?
Dit is ongelukkig die probleem met baie gear. Ek is seker as jy na van die groter hengelwinkels toe gaan sal hulle dalk jou kan laat weet van 'n gooi dag, of jou vat om te gaan gooi.
Vir ons wat nog nuut is in die game kan ons asb iets leer oor dips en kombenasies met so min moontlik vir algemene reviere en damme in S.A
Ek sal dit opbring in die episode wat ons vanaand record, dit is baie ingewikkeld maar sal probeer dit so maklik as moontlik maak.
Dankie wat julle doen dit help die mense wat begin as julle ook nog kan praat oor hoe werk mens die komunasies uit wat mens gebruik
Ons kan definitief daarna kyk, maar om 'n vinnige tip te gee sal ek persoonlik aanbeveel om kombinasies baie te limit gebruik een muti op 'n slag miskien kan jy bietjie (X-Factor) wat fluoro is bysit. Keep it simple in die begin totdat jy kry wat vir jou werk.
Petite janine
Petite Janine 😊😊
Net n vraag is dit moontlik om n p3 op 193m te vis met 12ft stok
Shoe dit is ver, ek dink daar is seker 'n handjievol mense wat dit kan doen. Definitief nie iets wat elke man langs Vaaldam kan doen nie.
Vrek oor julle produkte. Gee n bietjie meer info oor julle produkte en dalk n agtergrond storie oor hoe die dips tot stand gekom het
Dankie dit word waardeer. Op die podcast probeer ons so onpartydig as moontlik te wees, so ons wil nie noodwendig 'n episode doen net oor ons produkte nie. ons doen wel meer videos en goed op ons Facebook blad - Original Mutis
EK was in eg jansen Bly Nou in new Zealand mis pap gooi so baie.
Gesels n bietjie oor lynbesoedling. Stroppe wat afbreek en vis wat daarmee wegswem. Manne wat 100de meters braid in die dam verloor ens
Ek hoop ek Kan leer gooi sodat ek daai sous Kan gebruik en ver tegooi😅
Iets wat ons dalk wil hoor is hoe benader mens n nuwe dam in n nuwe provinsie met geen kennis behalwe n hoor se...
Yes ons het in een van die vorige episodes daaraan geraak, maar ons sal moet van die topics repeat in nuwe episodes vir nuwe luisteraars. Die beste advies wat ek nou kan gee is doen waarin jy glo van die plek waar jy gewoonlik hengel voor jy chop and change na hoor sê.
Ek love julle werk!
Bly jy geniet dit!
Awesome.pryse om te wen
Yes dankie Original Mutis vir 'n lekker borgskap.