Angelique Gerber kuier

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 28 сер 2024
  • Akteur en telivisie-aanbieder Angelique Gerber maak by ons 'n draai. Sy kom gesels oor haar rol in die sepie Diepe Waters en sy vertel ons meer oor haar kykNET-reeks Stralend en hoe jy kan inskryf.
    #diegrootontbyt
    #kyknet
    #Series

КОМЕНТАРІ • 7

  • @smileenbruwer6084
    @smileenbruwer6084 6 місяців тому

    Jy is pragtig ❤️

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 20 днів тому

    Oulike vrou......voor daardie geweldige wenkbroue wat sy nou het......?

  • @sarievanheerden2356
    @sarievanheerden2356 6 місяців тому

    Pragtig..binne en buite❤

  • @soekielagrange3725
    @soekielagrange3725 6 місяців тому

    Wat n onderhoud. Een pragtige vrou. Angelique.

  • @user-vc4um3iy4p
    @user-vc4um3iy4p 6 місяців тому

    Angilique, hoe Geloofwaardig van jou om so te getuig van jou geloof in God, jy is PRAGTIG en gaan dit nog vêr bring. Mag die Here jou en jou gesin ryklik seën. Christus liefde

  • @jacobpretorius2741
    @jacobpretorius2741 6 місяців тому

    Insperasie vir baie mense