Potch dam hengel sessie🎣
Вставка
- Опубліковано 5 лют 2025
- Schalk and Jaco het besluit om die week in te kleur met 'n lekker Woensdag hengel sessie by Potch dam🎣
Bietjie opwinding vir die twee oewer hengelaars met 'n hengel sessie anders as wat hulle gewoond is- oewer hengel gekombineerd met ‘n bietjie spesie hengel💪
Schalk en Jaco gebruik Super Cast se Tigers, groot karp geure wat beskikbaar is in ons konsentraat reeks asook ons alombekende Monster Mix!
Super Cast
The Choice of Champions - Спорт
Baie mooi vis gevang daar. Dankie vir die raad, help baie.
Die video maak my happy
Salut les graines maïs, chenevis ça marche toute l'année au top avec une graine en plastique bimmmmmm🇨🇵👍
Lekker lekker lekker lekker
Is di sweetcorn stroop wat jy oor di monster mix gooi pva bag friendly?
Skalla maak n kort bass video asb baie mense wil dit sien. Groete
Hi love julle video clips en die raad wat julle gee dit help baie
Sorry to ask but wen is a new video coming out
Ons ek en my nefe gaan ok base got maak