Dankbaar vir die Grootheid van God Sy naam word verheerlik Met die klank van instrumente In die hemel gaan dit soos donderslae wees om God te verheerlik Dankie Ghapi Woord sê as ons te skaam is om hom die Eer te gee Sal die klippe uitroep. Laat ons juig oor ons Koning van die Konings Halleluja
Pragtig Ghapi!! Jou stem en die manier waarop jy die liedjie sing gee my hoendervleis. Ek het al baie die lifortsluedjue gehoor maar jou manier en jou mooi stem maak die lued spesiaal en nens kannie ophou luister nie!! Maak nog so asb
Dankbaar vir die Grootheid van God Sy naam word verheerlik Met die klank van instrumente In die hemel gaan dit soos donderslae wees om God te verheerlik Dankie Ghapi Woord sê as ons te skaam is om hom die Eer te gee Sal die klippe uitroep. Laat ons juig oor ons Koning van die Konings Halleluja
Oh Here ons prys U.. baie kragtig jy kan net saam aing en alle eer aan sie Koning gee... love You Jeaus
Awesome.... prys die Koning van alle konings....Amen
The right voice with the right guy!!!
Pragtig Ghapi!! Jou stem en die manier waarop jy die liedjie sing gee my hoendervleis. Ek het al baie die lifortsluedjue gehoor maar jou manier en jou mooi stem maak die lued spesiaal en nens kannie ophou luister nie!! Maak nog so asb
Gee ons God Here Jesus Christus alle eer en heerlikheid amen.
10 jaar later... En ek kom nog terug. Stunning ❤️
wil dit graag op spotify he om onder my praise and worship te sit.
Beset van Beste uit die hart sonder inhibisies. Matting. Prys die Here vir hom.. Amen
What a drummer!!
Jo jo jo Ghapi, so uit die hart, fantasties
Ek soek al solank na hierdie spesifieke weergawe!! Amazing, gee my sommer hoendervleis!!
Amen loof ONS allerhoogste amen
Prachtig broertjes en de groeten uit Nederland
Die lied is n wenner elke keer! Anointed!
Wow!!! dis net iemand wat dit werklik glo wat dit so oortuigend kan sing. DANKIE
Fantasties!!! Doen so voort!
Pragtige stem. Beste weergawe. Dankie
So baie mooi👏🏻
Beste ooit....mooi Ghapi.
Prachtig!!!
Phillip. Kry rillings elke keer as ek na die verwerking luister. Jy is awesome.
❤Awesome WOW😮
Jesus dankie vir sy talent tot U alle eer kom U toe
Awesome 🙌🙌
God is Groot Awesome
Wow hallelujah!!!!!!
Love this song in Afrikaans..
Dit is een van die mooiste uitvoerings wat ek al ooit gehoor het! Wel gedaan.
Amen 🙏
WOW!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
WOW WOW WOW Uitstekende weergawe. Love dit. Dankie Ghapi. Jy MAG maar
Party van hierdie lienjies is ons skool se liejies dit is so mooi
Flott 🐞🇧🇻🎼🌈
AH Wat 'n blessing! JA ONS GOD IS GROOT AWESOME!!!!
Awesome!
Alle Dank aan God ons Vader.
Doen dit gappi!
Uitstekend Ghapi! Mag die Here jou seen!
Die Here seën Ghapi elke dag. puik stem. Puik talent !!
Baie mooi
AMAZING!!!!!!
Mooi
Dis stunning
Oh wow gee eintlik vir jou rillings
it is beatiful
Amen
Pragtige Lied - pragtig gesing.
Amen ⛪
WOW!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
World class
YES
Awesome likkie
wow!!!
Sjoe!
Onbeskryflik Groot
Agreed from UK
wow
AMEN
👍🏻👍🏻
Amazing God juig in die HEMEL.
Ghapi!!
Dankie Ghapi
I am Groot.
Never judge a book by its cover
Wow!!!!!! Prys ons Vader
YES YES YES!
Mis jle in Mosselbaai. Liefde Louisa Irene Jenny. Wanneer is jle weer in Mosselbaai?
🙏amen prys die here
Saluut
Ongelooflik!!!!
Wow ongelooflik
Pragtig. Hoe Groot is U kareoke met lirieke asook bladmusiek met akkoorde op my kanaal (Gielie Hill)
Elke keer is dit net mooier Alle Eer aan Jesus
Loved you before
Met Mammon se groot poster daar agter julle. Nooit!
What has happened to you
Jy sing en jy sing soooo na my hart maar wie is jy? ek sou meer van jou kuns wou sien
Sorry, how can you allow this man on the stage rubbish
Wie de fok is hierdie clown? Hy skreeu dan net!
proplib Ons sal maar bid vir jou!
proplib dis jy wat die clown is
Dis jy wat die clown is. Nog pure donker nag in jou wereld. Sal wel die lig eendag sien. Belowe.
proplib. as jy iets wil word,word net wakker
God sal jou oordeel