Nuwe Lof, STASS | My God By My (Lewendige Opname)
Вставка
- Опубліковано 8 вер 2024
- © 2024 Nuelight Publishing
Geskryf deur: STASS
Vervaardig deur: Louis Brittz
Opgeneem by: Oase Gemeente
Video deur: Kri8 Mediahouse
CCLI: 7233753
Lirieke:
Vers 1:
My God by my, ja die He - re is hier langs my (x2)
Voor Koor:
Immanuel, God is met ons
Immanuel, Yahweh, Yahweh
Koor:
My God beskerm my, my God beskerm my
Hier in die skadu van die Allerhoogste
My God beskerm my, my God beskerm my
Ek vind my vrede by die Allerhoogste
Nakoor:
Yahweh, hier by Yahweh
Is ek veilig, Hy’s my toevlug
Nakoor:
Yahweh, hier by Yahweh
Is ek veilig, Hy’s my toevlug
Nakoor:
Yahweh, hier by Yahweh
Is ek veilig, Hy’s my toevlug
#nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprys
Salwing salwing lofprysing❤❤❤❤
Ek kan se ek voel die heilige gees waneer ek na die lietjie luister. hoop julle maak meer lietjies waar julle al GOD se Heikigge Namme gebruik. Wow ek kon amper nie my orre glo toe ek na die lietjie geluister het nie. Dit het my skoon hoendervel gegee. Hou so aan julle, almal sing mooi. Mag Jesus julle net seen voorentoe. 👌👌👌👌👌👌
E MANUAL