Prys die Here ... die evangelie v die goeie nuus v Jesus is kosbaar ... prys die naam v Jesus ... die Here roep almal ... iemand moet uitgaan en verkondig dat Jesus verlos en gee die ewige lewe 🙌🙌🙌🙏 amen
wanthykom.wordpress.com Getuienis verhaal. Baie seëninge vir julle. Sal saam bid vir julle om baie siele te wen asook om julle te bewaar en te beskerm onder Jesus se kosbare Boed.
I Tim 2:12: "Ek laat die vrou egter nie toe om onderrig te gee of oor die man te heers nie, maar sy moet haar stil hou." @Deon Allers Is daar met ander woorde 'n verskil tussen onderrig gee en evangelisaseer en/of hoe word daardie onderskeid getref oom?
Fantasties...dit is wonderlik...Siele vir Jesus! Deon jy doen God se Woord se Woord gestand. Vader se Woord tref geen onderskeid tussen man of vrou wanneer dit by siele kom nie. Ek bid dat dowe ore en blinde oè sal oop gaan.
Prys die Here ... die evangelie v die goeie nuus v Jesus is kosbaar ... prys die naam v Jesus ... die Here roep almal ... iemand moet uitgaan en verkondig dat Jesus verlos en gee die ewige lewe 🙌🙌🙌🙏 amen
Ek wens so ek kon ook daardie kursus saam met julle doen! 🤗
Wens ons kon saam gaan. Sal julle volgende keer "join"
Bied die kurses aan op u tube. Goeie werk. Woon in Vrystaat.
Waar doen ek die kursus asb? Ek is in Bellville, weskaap
Die regte tools.. 'n lighter eish🙃
wanthykom.wordpress.com Getuienis verhaal. Baie seëninge vir julle. Sal saam bid vir julle om baie siele te wen asook om julle te bewaar en te beskerm onder Jesus se kosbare Boed.
I Tim 2:12:
"Ek laat die vrou egter nie toe om onderrig te gee of oor die man te heers nie, maar sy moet haar stil hou."
@Deon Allers Is daar met ander woorde 'n verskil tussen onderrig gee en evangelisaseer en/of hoe word daardie onderskeid getref oom?