Harlequins vs Barbarians

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 17 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 22

  • @rudijeffery2863
    @rudijeffery2863 6 місяців тому +1

    Dankie vir die uitsaai. Smart commentating. Rugby was die wenner van die dag. Baabas hou julle koppe hoog. We go again next game.

    • @biancataute
      @biancataute  6 місяців тому

      Dankie meneer Jeffrey was lekke rugby

  • @stephkriel2686
    @stephkriel2686 6 місяців тому +2

    ..afternoon,thnx Bianca 4 ya commentary
    ..u cud'nt hav said it better,defence wins games & that was a poor display by Quins
    ..but they showed heart & character 2 get that last try👏

  • @annastaciaarends
    @annastaciaarends 6 місяців тому +1

    Tanx viri live @biancataute 🙏🏽
    Well done Quincies 🎉 nailbiting game.. Well needed and deserved win👏🏼
    kudos to Glenwill 'Bahoe' Lewis 👏🏼👏🏼🙌💯💥

  • @CarinaPrinsloo
    @CarinaPrinsloo 6 місяців тому +2

    Dankie vir die uitsaai van die wedstryd. Die Tzaneeners het geweet Harlequins gaan wen🎉

    • @biancataute
      @biancataute  6 місяців тому

      Plesier ek waardeur julle mooi aand

  • @cristianpretorius1988
    @cristianpretorius1988 6 місяців тому

    Hi bianca waar kan mens die fotos kry wat die naweek geneem is in oudtshoorn

    • @biancataute
      @biancataute  6 місяців тому +1

      Hi Christiaan die Gevaarlike 7 van babas j kan op harlequins se Facebook page kyk dit word daar upload

  • @petenvanheerden4999
    @petenvanheerden4999 6 місяців тому +2

    Dankie vedi live dame My army team ht gwen..hulle ht gwys wt is
    BMT...Neti Army Mense sal weet wt BMT is...Danko😅

  • @percwillbotha4554
    @percwillbotha4554 6 місяців тому +1

    Baie dankie vir die Live. Kom nou babas ons leer uit ons foute en hou kop.

    • @biancataute
      @biancataute  6 місяців тому +1

      Percy dit was goeie rugby van albei spanne

  • @berniceconnor496
    @berniceconnor496 6 місяців тому

    Quinsies as di Game druk Druk terug .....Jul kan en jul weet dit gevaarlike game Keep it up Support each other and remember with Jesus everything is possible

  • @TyronTreurnicht
    @TyronTreurnicht 5 місяців тому

    Is die komtator van baabas ,vra namens n vriend want os hoor net baabas as hulle op die aanval is maar nix van Qwuins as hulle op die aanval is nie

    • @biancataute
      @biancataute  5 місяців тому

      Lmklaaa nee Eks n harlequins girl meneer

  • @jazzybliedeman2530
    @jazzybliedeman2530 3 місяці тому

    Ricardo jantjies my vriend ons watch uit die Paarl

  • @NatanielJobs-nx9nu
    @NatanielJobs-nx9nu 6 місяців тому +1

    Baie geniet kommentaar was nie one sided nie... Camera werk tops