VFPLUS onder die loep - Kobus Hoffman se weergawe oor wat is halwe waarhede en wat is waarheid?

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 22 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 72

  • @roelofhugo4390
    @roelofhugo4390 3 дні тому +9

    Baie goeie onderhoud. Dankie. Doen so voort

  • @hermanfyfer5990
    @hermanfyfer5990 19 годин тому +1

    Baie goeie onderhoud! Dankie Koot.

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 3 дні тому +12

    Kobus thanks for the info we appreciate

  • @pietcordier5060
    @pietcordier5060 3 дні тому +14

    Ek het gegroet. Vf plus dryf nie selfbeskikking nie en dit lyk of dit maar gaan oor eie belang

  • @nicolaurquhart8947
    @nicolaurquhart8947 3 дні тому +10

    Thank you, Kobus!

  • @joycelynetterautenbach3774
    @joycelynetterautenbach3774 3 дні тому +9

    Dankie Kobus Jy praat die waarheid en niks meer as die waarheid.VFP sal nooit weer dieselfde wees nie.Die beste in my omgewing het ook klaar gemaak met VFP..

    • @anettetruter8863
      @anettetruter8863 3 дні тому +1

      Wouter julle het plakkate weggesteek en nou gaslight jy vir Kobus? Sies man skaam jou wouter. Jy adverteer jouself as n joiner en om Kobus aan te kla vir laster, terwyl julle eie vrot besluite op sigself skadalig is, wat hy net waargeneem en net beskryf, is laster. Ou wouter, al loop n leuen hoe snel....... julle moet hol as julle weet wat goed is vir julle. Kobus doen so voort! Jou sin vir geregtigheid kom sterk oor! Krediete vir jou, 'n ware .BOER!!!!

  • @EDDIEPRINSLOO
    @EDDIEPRINSLOO 3 дні тому +9

    Die Mulders se uurglas het uitgeloop en hulle moet uit die party uit.

  • @illb2fast4u
    @illb2fast4u 3 дні тому +6

    Koot, jy is 'n yster. Kobus, ek salueer jou, Broer!

  • @LiamRichardMay-yf5tq
    @LiamRichardMay-yf5tq 3 дні тому +9

    The true will prevail. Dankie Kobus.

  • @oliviahossell1747
    @oliviahossell1747 3 дні тому +11

    I believe that the truth will come out .

  • @Johan-ks3vl
    @Johan-ks3vl 3 дні тому +7

    Naand Koot en Kobus, baie dankie vir die inligting waardeer dit. Die waarheid sal seëvier.
    Shalom

  • @runawaybrideZ
    @runawaybrideZ 2 дні тому +3

    Jissie. Hoe meer ek luister hoe seerder word my hart. Lyk my my helde het voete van klei😢 En ek sien nie een persoon as ñ held nie. Ek sien die VFPlus as my held.. wat beteken dat ek hulle nooit weer sal vertrou met my stem nie.
    Sies vir diesulkes wat ons so in die rug steek!

    • @AndriesDuToit-bs1nj
      @AndriesDuToit-bs1nj День тому

      Gaan doen eers navorsing en praat self met die anderkant

    • @CriticalThinkingSociety
      @CriticalThinkingSociety День тому

      ​@@AndriesDuToit-bs1njHulle het dan geen moeite gedoen om grief skrifte wat aan hulle gerig is te ontvang nie...

  • @popularonyoutube9289
    @popularonyoutube9289 8 годин тому +1

    Kobus ek haal my hoed af vir jou. Jy is 'n yster 💪💪💪. Pas jouself mooi op en wees versigtig.

  • @thysmyburgh6148
    @thysmyburgh6148 3 дні тому +4

    Die party moet eers sy huis in orde kry, dan sien ek wel ń bestaansreg vir die VF!!! Dankie Kobus dat jy jou rug styf gemaak het, dit word waardeer!!! Jy is sowaar ń man op ń perd en ek ondersteun jou een honderd persent!!! Mooi loop ou grote!!!

  • @davidbotha8533
    @davidbotha8533 3 дні тому +5

    Daar is net 1 ding wat werk en dit is die waarheid.

    • @AndriesDuToit-bs1nj
      @AndriesDuToit-bs1nj День тому

      As jy die mannetjie se waarheid wil glo onthou daar is honderde ander waarhede wat jy ook kan gaan luister

    • @CriticalThinkingSociety
      @CriticalThinkingSociety День тому

      ​@@AndriesDuToit-bs1njSoos dié VF+ se gedrag tydens die slag van Centurion.

  • @HannoVisagie
    @HannoVisagie 3 дні тому +9

    "Ongeruimdhede" moet 'ongerymdhede' wees asb.

  • @joanswart9823
    @joanswart9823 3 дні тому +6

    Soos in die DA, soos in die VF Plus. 'n Luiperd verander nie sy kleure nie.

  • @MarthaHavenga-ny9ip
    @MarthaHavenga-ny9ip 3 дні тому +6

    Ek stem SAAM met Kobus. Politikuste is veronderstel Om die voorbeeld te stel. Hulle moenie hulle eerste stel nie, maar Wel die land en Sy mense.

  • @nictron99
    @nictron99 3 дні тому +3

    Een ding wat ek as 'n blokman by slagters geleer het, is dat as jy nie jou sente dop hou en omdraai nie, jy nie lank as slagter hou nie.
    Sterkte Kobus, mag God die waarheid ontbloot en die lig laat skyn.

  • @illb2fast4u
    @illb2fast4u 3 дні тому +6

    Ek sê nog altyd vir jou VF+ het gladnie self-beskikking in hul visier nie. Hulle mandaat is om te keer dat ons nie oproerig raak nie en die illusie van insae te lewer

  • @HermanFouche-p2w
    @HermanFouche-p2w 3 дні тому +6

    Ek het my respek vir VF verloor. Rede hul maak n belofte voor verkiesings en dan na verkiesing gaan hul terug op hul woord. Laat my dink aan jare terug met hanskakies

  • @cornelispotgieter6129
    @cornelispotgieter6129 3 дні тому +10

    Boeremedia, Baie dankie vir hierdie Video...dit bevestig ons vermoede 😎🙄🥺😡👎

  • @DeonEbersohn-nz6fr
    @DeonEbersohn-nz6fr 3 дні тому +7

    Ek het ook Nie Meer Vir hulle gestem Nie hulle was net Nie daar nie😢

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 3 дні тому +13

    Hoekom sal Hoffman lieg?

    • @AndriesDuToit-bs1nj
      @AndriesDuToit-bs1nj День тому

      Kontak my en ek gee jou baie redes hoekom hy sal lieg en wel lieg

    • @CriticalThinkingSociety
      @CriticalThinkingSociety День тому

      ​@@AndriesDuToit-bs1nj Duidelik is Kobus baie meer eties as die top bestuur van die VF+.

  • @antionetteraaths1045
    @antionetteraaths1045 День тому +1

    Mooi

  • @nicohurter2973
    @nicohurter2973 18 годин тому +1

    Ek sê al lankal dat die : " Vryheid Front is soos ń piesang, hoe ouer dit word hoe swarter word dit".

  • @johanvandersandt8904
    @johanvandersandt8904 3 дні тому +2

    Ek wil so graag weer vir die FF+ stem maar hell hulle maak dit moeilik.

  • @tokkiereinecke6970
    @tokkiereinecke6970 3 дні тому +4

    Die saamwoon beleid an Raadslede het my ook na 'n ander party gedryf. Waar is die Christelike waardes en watter voorbeeld is dit vir die Afrikaner Jeug????

  • @tersa2463
    @tersa2463 7 годин тому +1

    Kobus...moenie luister na lafhartige opmerkings van 'suurdruiwe' om jou af te sit om te veg vir geregtigheid.

  • @CriticalThinkingSociety
    @CriticalThinkingSociety 3 дні тому +7

    Hey Kombus enige kaans dat jy sal staan as 'n onafhanklike kandidaat?

  • @atkruger7840
    @atkruger7840 3 дні тому +2

    Vuilwasgoed in openbaar.

    • @melaniecapazorio6198
      @melaniecapazorio6198 2 дні тому +1

      Maar waar moet dit gewas word? Die kiesers moet mos ingelig wees? Of hoe?

  • @runawaybrideZ
    @runawaybrideZ 2 дні тому +1

    Ek hoor wat Kobus sê. En waardeer wat hy doen. Nes ander is ek ook maar net ñ kieser. En in my hart wil ek nie glo dat die VFPlus korrup is nie. Ongelukkig kry mens nie altyd wat jy in glo of vertrou nie.
    So ek is werklik bly dat Kobus dit op die lappe bring.
    Ek kan nie wag dat die hofsake begin nie.

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. 3 дні тому +3

    Stel n trap vir die skelms in die party en sit dit op sosiale media,
    SALUUT

  • @johanduplessis853
    @johanduplessis853 3 дні тому +5

    Iets ruik nie lekker nie.

  • @KobusSwart1260
    @KobusSwart1260 2 дні тому +1

    Dit is reg Kobus maak die varkhok skoon 😅

  • @illb2fast4u
    @illb2fast4u 3 дні тому +2

    Front Nasionaal het geen parlementêre aspirasies gehad nie, slegs self-beskikking. Daarom moes dit vernietig word...

  • @DeonEbersohn-nz6fr
    @DeonEbersohn-nz6fr 3 дні тому +7

    Dit is skokend man erg
    😮😮😮😮😮😮😮😮😮😮😮

  • @illb2fast4u
    @illb2fast4u 3 дні тому +3

    Vryheid Koffie is lekkerste ooit. Drink dit en jy verstaan hoekom is koffie die regte Boeretroos

  • @janetbosman6570
    @janetbosman6570 День тому

    Ek het volle vertroue in dr Pieter Groenewald se leierskapsvermoë. Hy en VF+ veg vir die behoud van die Afrikaner en die party se selfbeskikkingsbeleid val sag op my oor.
    Kobus al ooit die woord suurdruiwe gehoor?

  • @ChristoBrand-d6e
    @ChristoBrand-d6e 3 дні тому +3

    FFP julle gaan julle gat sien voor EFF. Dit kom bigtime😂 wat maak jou vrou nou met jou?😢😢

  • @SheilaSilver-z7y
    @SheilaSilver-z7y 3 дні тому +1

    Ek is baie bly dat ek na julle gelyster het .

  • @AndriesDuToit-bs1nj
    @AndriesDuToit-bs1nj 3 дні тому +1

    ONTHOU NET EEN DING BAIE GOED. KOBUS WAS AL IN ALLE PARTYE. EK KEN SULKE OPPORTUNISTE WAT ALS SAL DOEN OM N IDEE OF N PARTY TE LAAT VAL

  • @pieterbarendsebotha324
    @pieterbarendsebotha324 3 дні тому +2

    BULLSHIT