Was Jesus toe "ter helle"?

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • Kom kuier die week by RITME Digitaal saam met Stephan Joubert.
    (Die weeklikse episode van RITME Digitaal word op Donderdae om 18:00 vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk wat dit vir jou geleë is)

КОМЕНТАРІ • 9

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 Рік тому +2

    Dankie Stephan altyd n wonderlike voorreg om na jou te luister. Dankie jy deel met ons..

  • @jcvandyk3725
    @jcvandyk3725 Рік тому +1

    Pragtige perspektief op die Woord. Baie dankie.

  • @sanettekruger9585
    @sanettekruger9585 Рік тому +1

    Wat van die komma verskuiwing... party sê dit moet eintlik wees "Ek sê vir jou vandag, jy sal saam met My in die Paradys wees"... dit verander die hele betekenis

    • @alidageldenhuys9161
      @alidageldenhuys9161 Рік тому

      Wonder oor die verskyning van Jesus aan Maria Magdalena, waar Hy sê, moet My nie vashou nie, want Ek het nog nie na my Vader opgevaar nie. Joh 20:17

  • @altalourens2479
    @altalourens2479 Рік тому

    Soos jy sê ... Evangeliste is hulle wat die Evangelie met krag bekend maak ... En jy doen dit op so 'n wonderlike en verstaanbare manier Stephan. Dankie, dankie.

  • @leatitiapienaar8255
    @leatitiapienaar8255 Рік тому

    Baie dankie dat jy opklaring gegee het. Ek kon nog nooit met die term "ter helle" saamstem nie.

  • @christellebeyers9573
    @christellebeyers9573 Рік тому

    Baie interessant, dankie. Ek het ook gewonder of Jesus regtig van God verlaat was, ek dink dat dit hel moet wees? Dankie.

  • @superjimmyst
    @superjimmyst Рік тому

    🙏🙏🙏💟✝

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Рік тому

    Soos altyd word die boodskap vir ons breedvoerig meegedeel.