Die politiek moet van die reg geskei word , daar moet nie eenige verbindings tussen die wet en hoe die reg sy werk doen . Dit staan al reeds daar maar die verbinding van die wet word nie gehandhaaf . Almal moet gelyk gehanteer word voor die wet soos almal moet die selfde qualiteit van n prokureur kry en nie politikuste kry bail maar n persoon wat iets steel sit in n tronk sonder parool vir maande tot hulle gehoor word , daar moet nie speciaale behandeling gegee word omdat jy baie geld het . N maklike manier is om dié sake in n volg oorde te hanteer so die eerste saake kry eerste prioriteit en die persoon sit in die tronk tot sy saak volgens nommer behandel word . Zuma se saak is 20 jaar aan die gang so hy sou al lankal voor n judge verskyn het en hy sou in die tronk gesit het al miskien 18 terug en nooit die kans gekry het om ons land op tefok