You will not believe this girl is having speech impediment but God gave her this talent and when she is doing what God gave her she is doing it perfectly.Nice voice top level I love her,I love the song Ixa is my countrymen same region Erongo but didn't know him.This song is a hit."Volkslied wat hier geskied maak nie sak wat hulle ding van hierdie vel hulle gat my weet"
First time I heard this song was last year at XS lounge, Windhoek Namibia 🇳🇦 . He performed it live and this song stole my heart. Ixa broer jyt hierie een klaar gemaak. Van jou boeta van die Baai ook🙏🏾
1 van jou beste werke. Die bra is so genuine soos hy in sy musiek voorkom. Iemand wat glo wat hy sê. Dankie bra, jys nog tot die dag 1 van my grootste inspirasies!
This is a positive message to all the people in the world. You need to look deep into yourself. We need to stand together and not break each other down
“Gan ons dit net so anvaar.,gan dit nog vir jare herhaal”.,generational curses is another thing.,we as the kullid men need to break them.,die man weet waarvan hy praat.,on point
Bruin man represent saluut Raak diep in die hart van die volk van suider afrika ✊🏽✊🏽🇿🇦🇳🇦 Selfde prentjie net n ane naam Suid afrika bruin mense en namibia bruin mense ❤ Unite ✊🏽✊🏽🇿🇦🇳🇦
Awe!!! Dis diep my bro!!!! Maar weet wat, dis net die ANC wat struggle.... ek en jy en ons almal wat nie na hulle lee beloftes luister nie Sal en is besig om op te staan en ñ verandering te maak. Love jou vibe!!!!!❤
Sterk woorde, mag ons kinders eendag in n egte apartheid vrye land lewe, waar rasse onbekend is en almal hand kan gee wa nodig... stunning werk. Die bora is tot da
Eks n artist bt nog nooit gwys of di kans gkry om te wys wat ek kn tot in staat toe isi...ek lyster jw song elkedag...ek sien my rap langs jw...peace broe...ales vn di song is net correct..producer..artist...everybody putting something in this song...u got me most respect...ilu
Baie Dankie 🙏🏼🙏🏼🙏🏼 Hier is 'n link vir free downloads na al my latest songs: www.reverbnation.com/ixa5/song/31628929-sout--suiker-ft-salvador En hier is 'n link vir free downloads na al my ou songs met my ou crew: www.reverbnation.com/brazsefanimic/song/18066423-ixa-my-testament
You will not believe this girl is having speech impediment but God gave her this talent and when she is doing what God gave her she is doing it perfectly.Nice voice top level I love her,I love the song Ixa is my countrymen same region Erongo but didn't know him.This song is a hit."Volkslied wat hier geskied maak nie sak wat hulle ding van hierdie vel hulle gat my weet"
Ixa deserves more recognition💯
Ikr
Truth
ua-cam.com/video/EDN7pzxzXWU/v-deo.html
First time I heard this song was last year at XS lounge, Windhoek Namibia 🇳🇦 . He performed it live and this song stole my heart. Ixa broer jyt hierie een klaar gemaak.
Van jou boeta van die Baai ook🙏🏾
1 van jou beste werke. Die bra is so genuine soos hy in sy musiek voorkom. Iemand wat glo wat hy sê. Dankie bra, jys nog tot die dag 1 van my grootste inspirasies!
Okay
Elke coloured worldwide voel die song♥️🥺🥺🥺🥺
Nee net die kallits nie Bru...this song is for us all...we feel it...geninue song Bru....Salute Ixa
If you really understand Afrikaans,than only you will understand that this is a positive massage
This song has been on repeat for 2weeks straight...such an uplifting song that get you ready to face the days struggles...thank you ixa💪🏽💪🏽💪🏽💪🏽💪🏽💪🏽
Salute bru 🙏🏼
Se ek ook
Great Stunning ❤Needs to be marketed..Such Talent..Best wishes ahead
Meesterstuk. Uitmuntend. Te diep vir vlak gedagtes. Poësie op 'n ander vlak. Kuns. Ware talent. 'n Legende reg in ons midde. What a time to be alive!!
Ek stem. Dit is ongelooflik hoe "relatable" die Lid is... ❤
I just met Ixa today it was th best day of my life baie dankie Ixa
This is a positive message to all the people in the world. You need to look deep into yourself. We need to stand together and not break each other down
I've been listening to this song for the last year.. I wish this song could get the recognition it deserves.. Ixa salute you brother.
“Gan ons dit net so anvaar.,gan dit nog vir jare herhaal”.,generational curses is another thing.,we as the kullid men need to break them.,die man weet waarvan hy praat.,on point
Nam represent buddy ... ko bly in SA mn
It deserve an award seriously, the talent is enormous lief viju Jodi, dankie Ixa datj onse vlag hoog hou, jys n yster❤
Dis solly roberts 🇳🇦
Jy is di beste my lani muni se jy isi di beste ni...lyks ju hele boras...mar di stuki rak my heavy...keep it 👆..
Bruin man represent saluut
Raak diep in die hart van die volk van suider afrika ✊🏽✊🏽🇿🇦🇳🇦
Selfde prentjie net n ane naam
Suid afrika bruin mense en namibia bruin mense ❤
Unite ✊🏽✊🏽🇿🇦🇳🇦
Finally iemand wat opstan vir os kallitz salute masekind top lyrics
Awe masine🙏 Much Love n Positives my ons is Almal saam met Jou🔥🔥🔥🔥🔥
Raak nie vol vir dit💥Ixa vir die Kallits✨
ua-cam.com/video/EDN7pzxzXWU/v-deo.html
Awe!!! Dis diep my bro!!!! Maar weet wat, dis net die ANC wat struggle.... ek en jy en ons almal wat nie na hulle lee beloftes luister nie Sal en is besig om op te staan en ñ verandering te maak. Love jou vibe!!!!!❤
Hoor nou eers van Ixa.Diep lyrieke.Ek kan sommer relate.Dankie vir n openbaring ou Maat.Sien jou dar bo op die Wenners taffel.🔥✊🏿
Ixa stel my nooit teleer ni groot dankie masekindt💯🔥
Sterk woorde, mag ons kinders eendag in n egte apartheid vrye land lewe, waar rasse onbekend is en almal hand kan gee wa nodig... stunning werk. Die bora is tot da
Wow Brilliant🎉Love it
And going places.
Dit is seker nou my 10keer wat x na die lied luister, en dit slaan die, Ixa Jody, dankie vir dit.
Ixa...jy moes nie part uit gelos het nie,"n shandie met hoop wat wys in die land ons behoort" 👌Van dai was die verse
Maar "...'n shandie met Hoop, wat nie Dood, waar ons Behoort..." is Dieper 🙏🏼
Of hule wil hê of nie wil hê nie 🔥🔥🔥🔥🔥
Most underrated song in SA now
Die lirieke tref diep en sit vas. Hou so voort. Wens jou net die beste toe!
Soos die jaar geloop het, so maak jou worde net meeer en meer sin.... this hits harder at this point 🥺
Ek sal vir altyd die song in my hart hou. Kan elke moment onthou toe Ixa dit gedrop het
Next Level!!!🏆🙌Appointed Time!!⏰️
Eks n artist bt nog nooit gwys of di kans gkry om te wys wat ek kn tot in staat toe isi...ek lyster jw song elkedag...ek sien my rap langs jw...peace broe...ales vn di song is net correct..producer..artist...everybody putting something in this song...u got me most respect...ilu
Baie Dankie.. en voorspoed met jou Loopbaan 🙏🏼
Volkslied 💯 HUISTOE MASEKIND HUISTOE NAMIBIA 🇳🇦 TO THE WORLD 🌎
Ixa se rhyming style in die song flow baie soortgelyk aan die style van 2Pac. Respect.
Kwaai, diep, uitstekende song! Spreek die situasie van ons kleurling broers en susters 100% reg aan. Briljant
Inspired rapper with a clear message. Well done! 👍
Noq altyd mase ❤
One can relate. Guy is talented
Sjoe!🥺 Stunning julle. Great collaboration 🙌❤️
Boeta Ixa, jys n baas man... ek mak my jaar kla met jou songs. ♥️♥️♥️ happy new year guys
This song is on repeat ✨️
I love it❤✨️
#Respect Ixa ft Jodi Jantjies🫂
The best song I've ever heard
🙏🏼🙏🏼🙏🏼
Salute Ike 💯💯 jy verdien erkening
Luister na ń paar van my liedjies ❤
As die nie n grammy deserve nie, MAAK DIE KALLIT IN MY reen-Boog🙏🌄
My best music ❤❤
Ixa!!!!!🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Hozzzza.... Doen dit vir ons nassie..... Sit somer vir krobars op hieri een
Jho bra Ixa, jhy ht ons iets gegea 🎉🎉🎉🎉 bra my gazi wil grag n song Mt ju mak
Salute vi dai my bru ek hoop jy release wea n bora wat ons Koppe lat houvas masene,,,,,jou no1 fan
Ixa...my Bru...salute #masekind
Sawayn Spring
Ixa jy is n Yster nog altyd 👏🏻👏🏻👏🏻💪🏻👍🏼
On repeat❤🔥
My beste rapper vani afrinam i love you ixa.
🙏🏼🙏🏼🙏🏼
Jy bly n yster brada.. ek kyk op na jou💯💯💯💯
🔥🔥🔥🔥💪Masekind 👌💯❤️❤️❤️
Loving it!
Di is n man wat opstan vi oz wat rooi is stan agter jo vol sien jo by jo show my ou🤙🤙🤙salute...
Dankie 🙏🏼🙏🏼🙏🏼
Ixa is n grootman ouens💯💯💯
Great stuff...you look like a person who in a perfectionist when it come to music 🤣🤣🤣I mean it in a good way😅😅😅😅😅
Magic. ❤it.
Ixa n warre yster🤞
you gained my respect
Hoendervleis en heimwee nou nog since die song gedrop het. hooooeee! #Yster
Ixa beste RAPPER IN S.W.A
It's Namibia
I love you Ixa 🇳🇦🇳🇦 WHK
Sawayn Roads
Ixa🔥🔥🔥🔥🔥
Goat 🐐
Kwai!!Die number slat mos binne...
❤❤❤❤my Fav
Ixa namber is warm waar kry ek van jou ander songs wil dit download.
Baie Dankie 🙏🏼🙏🏼🙏🏼
Hier is 'n link vir free downloads na al my latest songs:
www.reverbnation.com/ixa5/song/31628929-sout--suiker-ft-salvador
En hier is 'n link vir free downloads na al my ou songs met my ou crew:
www.reverbnation.com/brazsefanimic/song/18066423-ixa-my-testament
#KallitNasimaakhullewarm
🤯👏
My Italian friend literally went ballistic when he sees that "italian chef" boiling his meatball
ek sal graag eendag met hom wil colab op a song
Baie kwaai gedoen broetjie van my
MAKIE WAT SE VEL NICE GOOOD ONE
/hamsa a tikhoe👏
Ma net n lekka song
Die beste song ooit
Gottlieb Roads
❤❤❤❤❤
🇿🇦❤️🔥
Insperasie vir die Nasie✊
Some power
🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Altyd🔥❤💯👍
Ora Dam
Ixa jy es einlike kallit
🔥🔥🔥🔥
Nice 👌
Looking for the tribute song for tammy and Mr Bruwer
Just follow the link 👇🏼
www.reverbnation.com/brazsefanimic/song/18066423-ixa-my-testament
"onthou daars nege vir daai een judging wys vinger"
Yster🔥🔥🔥
👏🏼❤
🤘💯💯
Keeling Forge
Whao whao🫶🫶🫶🫶🫶