SUPERCAST Voere bespreek

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 жов 2024
  • Soos belowe, op ‘n lekker nat Vrydagmiddag, praat Schalk ons deur die verskeidenheid Super Cast Voere. Hy wys die samenstelling , teksture, kleur en reuk uit en maak jou keuse tussen die Super Cast Voere ‘n bietjie makliker🎣
    'n Geseënde, reënerige naweek aan al ons Hengelaars en julle families🙏
    Super Cast
    The Choice of Champions

КОМЕНТАРІ • 20

  • @pieterlabuschagne7507
    @pieterlabuschagne7507 Рік тому +1

    Baie nice voere Schala

  • @gerriegeldenhuys6253
    @gerriegeldenhuys6253 Рік тому +2

    Hi Schalk. Ek sukkel met di trace maak. My hoeklyne lengtes is of te lank of te kort. Maak n video vir ons asb. Julle voer en produkte is puik.

  • @marnavanderwalt8102
    @marnavanderwalt8102 Рік тому +1

    Schalk ons vang net net supercast...
    En jou duppe is al wat in my box is...
    Dankie vir al jou produkte..

  • @diegoonofre5183
    @diegoonofre5183 Рік тому +1

    Boa tarde!
    Excelente canal, gostaria de saber se conseguem fazer envio de seus produtos para o Brasil e teriam algum site para que eu pudesse fazer pedidos, gostei muito de seus produtos e tenho interesse em compra-los.
    Desde já obrigado!

  • @vishnureddy3009
    @vishnureddy3009 Рік тому +1

    Well said sir. Always a pleasure to hear or see your products

  • @ethanloubser5592
    @ethanloubser5592 Рік тому +1

    Supercast has had the best prodcucts from way back when until now! Best floats,mealies,dips and feed!

  • @wernerbotha1980
    @wernerbotha1980 Рік тому +2

    Schalk ek moet bieg... Ek WAS n boulyn ou. En vandat ek x treame begin hengel het het my kol as wel as my vis verbeter. Dankie vir al jou harde werk om ons as gewone pap goeiers in jou gedagte te hou en dit vir ons te vergemaklik

  • @kobusbarnard5921
    @kobusbarnard5921 Рік тому +1

    Schalk Van Breda, die man, die Springbok hengelaar "of note", die LEGENDE ! Dankie Schalla vir dit wat jy vir hengel gedoen het en nog gaan doen. Waardeer jou opreg, "blessings brother !"

  • @tebanekhoza3739
    @tebanekhoza3739 Рік тому +1

    Hi, Could we please get an English version of the video...unfortunately some of us are not Afrikaans speaking, that's my humble request

  • @Reaper-xy1bc
    @Reaper-xy1bc 7 місяців тому +1

    Dis hartseer ek het ni aromatic spice by een va di visvang winkel wa ek koop ni

  • @Leon-lp9fl
    @Leon-lp9fl Рік тому

    Wat het van Vaaldam voer geword Schalk. Verstaan die voere Heel beter, dankie!

  • @quintenkleynhans8424
    @quintenkleynhans8424 Рік тому +1

    Hou aan Oom Schalk!!! SuperCast wen altyd n Beker!!!

  • @johnnystrydom2142
    @johnnystrydom2142 Рік тому +1

    Hi Schalk. Is dit dalk moontlik om n paar videos te maak oor hoe jy stroppe maak. Veral oor hoeklyn lengtes asook die tipe lyn wat jy gebruik vir jou stroppe. Dankie

  • @keaganbotha9526
    @keaganbotha9526 Рік тому +1

    Beste voer ooit

  • @pieterclaase2324
    @pieterclaase2324 Рік тому

    Sal graag direk by julle fabriek wil koop? Die winkels se pryse maak mens dood.

  • @connieeckard3722
    @connieeckard3722 Рік тому +1

    Ken oom vir zane ware

  • @jpsmith4319
    @jpsmith4319 Рік тому +1

    SVB Extreme is lekker maar ek hou van die original

  • @brendaprinsloo2212
    @brendaprinsloo2212 Рік тому +1

    Team Supercast 💪🎣

  • @Uneven.swell15
    @Uneven.swell15 Рік тому +1

    Supercast verewig

  • @jpsmith4319
    @jpsmith4319 Рік тому

    Oom organize my so hemp asb en dankie