Gr 10 Wiskunde : Faktorisering - 3 terme met die kruismetode

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 27

  • @elmonenortje2640
    @elmonenortje2640 3 роки тому +6

    Jou videos is regtig amazing beter as wat enige iemand nog verduidelik het, dit het my gered!!! Baie dankie.

  • @jhaun-leokrause6136
    @jhaun-leokrause6136 3 роки тому +3

    Baie dankie vir mnr se hulp waardeer dit baie.

  • @lanebeyer7109
    @lanebeyer7109 7 років тому +5

    Baie dankie! Jou videos is so volledig en dit verduidelik alles baie goed.

  • @jasonlondt7103
    @jasonlondt7103 7 років тому +22

    jy ht my deur graad 10 gebring hou aan met die videos asb😀😂👌🏼

  • @KittyKat_GiGiBoy
    @KittyKat_GiGiBoy Рік тому +1

    Baie dankie vir die videos, volgende jaar is ek Graad 10 en die help my om vir volgende jaar reg temaak!

  • @jarque5465
    @jarque5465 6 років тому +3

    Baie dankie jy help vlippen baie ekt dit die verstaan toe my onderwyser verduidelik het nie en nou doen ek #Legend

  • @moniquegoosen1223
    @moniquegoosen1223 10 місяців тому +1

    Die video's help baie. Baie dankie

  • @OutDoorEscape7
    @OutDoorEscape7 2 роки тому +4

    Dankie bra jy help baie met wiskunde ek is `n presteerder en jy verduidelik mal goed,al my pelle kyk ook jou vids nou en hulle styg met 20%

  • @mrwho6347
    @mrwho6347 8 років тому +5

    Baie baie dankie skryf nou eksamen en nou is dit soos pap eet baie dankie !!!

  • @reneschoeman1425
    @reneschoeman1425 8 років тому +18

    baie dankie jy verduidelik way beter as my wiskunde onderwyser . video oor grafieke en funksies asb ? graad 10

  • @phantomghost1577
    @phantomghost1577 6 років тому +2

    Hierdie is so helpvol dankie en meneer verdydelik dit baie goed

  • @botter_my_totter
    @botter_my_totter 3 роки тому

    As jy die lees by die laaste een, as jy met die kgv maal kanseleer dit nie die x tot die mag 2 uit nie?

    • @HouNetOpSukkel
      @HouNetOpSukkel  3 роки тому

      Ek is nie seker wat jy bedoel nie... daar word regdeur gemaal met x kwadraat, so die eerste term word ‘n x tot die mag 4, die middelterm kry ‘n x kwadraat by maar die laaste term bly net so omdat hy reeds op die kgv was.
      Indien jy meer hulp nodig het, skryf gerus in vir my online livestream klasse op www.HouNetOpSukkel.co.za

    • @botter_my_totter
      @botter_my_totter 3 роки тому +1

      Ja ek is seker besig om te dink aan vergelykings waar as jy met die kgv maal dan kanseleer dit die noemer
      👌🏻

  • @yahtokraft2634
    @yahtokraft2634 8 років тому +11

    Hiedrie videos red my lewe!

  • @miggies8140
    @miggies8140 4 роки тому +5

    Bietjie laat maar ja . Ek is matriek en kon kry wat ek nodig gehad het in die eerste 2 min , waardeer

  • @lasagne357
    @lasagne357 4 роки тому +4

    Ou ek is in graad 11 en ek is besig om my jaar te pluk ek stress so vrek baie maar jy help BAIE DANKIE

  • @reneviljoen1701
    @reneviljoen1701 7 років тому +3

    dankie dit help regtig baie

  • @marcoduplessis9303
    @marcoduplessis9303 4 роки тому +1

    Jou video’s help my baie 👍🏻

  • @dillanbotha2505
    @dillanbotha2505 6 років тому +7

    sou more se toets dop sonder die!

  • @Kemu912Aroha-NZ_gaming
    @Kemu912Aroha-NZ_gaming 3 роки тому +2

    Jy laat my sommer baie makliker die verstaan. Ek wil my matriek gaan skryf deur n collage en ek wil gewone wiskunde he. Ek hou nie van die maklike wiskunde nie. Gister was ek gewys hoe om die te doen en het glad nie joltemol verstaan nie. Ek kom by jou video af en boom ek verstaan dit asof ek dit jare doen. Dankie vir die mooi formule. Net 1 vraag ek sukkel nog steeds so bietjie maar die is n 2-term som.
    -2ab (tot die mag 2 op b) -4ab (tot die mag 2 op a)
    Ek gaan hom n probeer slag gee en kyk!! Dankie baie!!

  • @zamba3144
    @zamba3144 9 років тому +6

    verskil van 3de magte ASB !!

  • @potteweclapz
    @potteweclapz 11 місяців тому +1

    jys letterlik die rede hkm ek nie wiskunde geleds gaan hoef te vat mie