HOOPVOL - Episode 5 - Hoe om depressie te identifiseer

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 28 сер 2024
  • Gesprekke oor hopeloosheid, angs, depressie en die God van alle hoop. Ek deel van die mees algemene simptome om voor uit te kyk as iemand moontlik depressief is. ‪@retiefburger1042‬

КОМЕНТАРІ • 1

  • @naomiviljoen9573
    @naomiviljoen9573 3 роки тому +1

    Retief in hierdie selfde tyd wat jy gevoel het jy beteken vir niemand niks nie het jy my lewe gered deur jou same koms in Duet.. Nog toe ons by Elgro was.. Ek wou nie eers meer lewe nie en jou prace and wourship het my gered.. Daarna het ons daai kamer oopgemaak langsaan waar ek elke dag gaan bid het