Baie geluk met die PB Zandre. Eenvoudig uitstekend
Well done kiddo. You are a young legend. Keep it up👌👌👌
This is the one I’ve been waiting for!! Lekker Boetie 🎣🤙🏻
Well done boys. Beautiful fish
Jy weet nie hoe bevoorreg jy is om so saam jou seun te kan vis nie, en hy't 'n ongelooflike leermeester. Ek wens ek kon so mentor gehad het en 'n seun wat saam my kon vis. Ek geniet jou videos ongelooflik baie. Baie dankie vir die goeie info, ek probeer dit gereeld toepas op die Suidkus. Groete Deon
❤❤ good boy yes amazing video xander
Awsum.
Mooi vis Zandre
Excellent video 🤩🙌
Well done young man
Wel gedaan Zandre. Jy het jou man gestaan. Jy kan eenige tyd saam met die groot mane hengel. Zander daardie was nie elwe nie, dit was negentiens en vier en twintigs .
Lekker vet pret en n wonderlike video. Dankie julle.
Die kennis en ondervinding wat daai jong man besig is om op te bou gaan jy in geen boek , video of ander plek kry nie . It is prise less . Sy deursettings vermoee is asemrowend . Geluk julle en dankie Xander dat jy dit met ons deel , maak n mens sommer lekker voel .❤
Dis nou pa en seun tyd uit die boonste rakke. Geniet dit terwyl jy kan my vriend
34 minutes and 37 seconds. Priceless 👌🏆💕🎣🙏
Die mannetjie het hard gewerk en is mooi beloon!!!
Well done, Xandre. Wait until you are 16 years of age, your dad will be a worried angler. You will be taller for those long casts and show your dad a thing or two. Zander, great coaching by yourself and Diewie.🎣👌
Al die manne met een lepel..😂😂❤ Baie mooi Xandré!! Dankie vir die videos Xander. Fantasties..
Awesome video and spinning Heaven for sure and persistence paid off for him
Great stuff.
Lekker fish. Well done xandre on getting your garrick
Wel gedaan Xandre . Aanhouer wen
Well done 👍
Howzit Xander another top video well done to Xandre on the awesome catch
It is a song I downloaded from www.epidemicsound.com It is: Earth(light it up) - Tilden Parc and Xavy Rusan
Baie nice dankie julle 👌🎣
Well done boetie
Awesome young fisheeman
What country are fishing at? Looks unreal and the fishing is awesome…Sami
Where's this place located and wen was this trip
Looks same as taylor or bluefish
Dagse Xander, watse resep is daai vir die elf wat jull gevang het?
Hi! Nee hel ek weet nie nie ek of diffie het al ooit n resep gebruik om vis te maak nie. Dis net gooi bymekaar en eet. Maar die chiviche is net suurlemoen, uie, sout, peper en soya sous en laat dit net staan vir so 20min en dan eet jy dit. Dit word nie gaar gemaak nie
‘n Pa wat trots is………Tevrede
Xander can you pls do a casting tutorial/tips video with a 14ft-15ft Rod in the surf, Spring time and summer time is around the corner and I’d like to work on my cast, a lot of us struggle with distance and there’s not many in depth casting tutorials on UA-cam with South African style surf rods 🙏
Well done young man
fantastic, you can be a proud angler Xandre! well done!!