Juan Boucher - Trou

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 22 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 52

  • @mariadupreez7595
    @mariadupreez7595 3 роки тому +4

    Baie geluk Jaun. Mag jul LIEFDE groei vir altyd. Jy is 'n Man wat oor seer en liefde sing want jy verstaan die diepte en konsep LIEFDE. Pragtige Bruid het jy v jouself gekies en GOD het haar vir jou gegee. Geluk weereens. Maria du Preez 🐆

  • @AbigailJanseVanRensburg-m5i
    @AbigailJanseVanRensburg-m5i 27 днів тому +1

    He has been feeling ❤❤

  • @XRichardxX
    @XRichardxX 3 роки тому +6

    Ek wens die mooiste toekoms vir julle twee. Mag ons Almagtige Vader julle middelpunt wees,en as die moeilik tye kom HY julle toevlug sal wees, JESUS ons verloser.

  • @christellestiemmie5752
    @christellestiemmie5752 Рік тому +3

    ❤❤❤❤ Ek het geen woorde, hierdie is ‘n pragtige begin vir ‘n mooi huwelik xxx

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 роки тому +2

    So bly vir julle, sjoe jy het n pragtihge bruid, kyk mooi na haar, sy is spesiaal... 😇✌️🙏🙏

  • @belindajacobs8098
    @belindajacobs8098 3 роки тому +9

    Dit is sooooooo mooi pas mekaar op wees voed vir mekaar en respekteer mekaar. Bou julle huwelik met God as nr een en dit sal altyd goed gaan.

  • @AnnemarieRheeder
    @AnnemarieRheeder 3 роки тому +3

    Pragtige dag! Onthou daai beloftes hoor! Wens julle al die geluk in die wêreld toe.

  • @dwaynebooysen7648
    @dwaynebooysen7648 3 роки тому +1

    Da is n sê ding dat wane jy jou ware liefde ontmoet stop die tyd,ekt dit noiit geglo nie.Tot ek dit self beleef het.en ekt ha ontmoet.my hart se punt. Dankie vir die video,wow

  • @arnoldventer3199
    @arnoldventer3199 Рік тому +3

    Nailed it, alweer, thx vir jou musiek wat ons manne kan help, jy weet wat ek bedoel ❤

  • @lochvaalemfuleniwelfarelew5321

    Stunning so stunning baie geluk

  • @lizajordaan1763
    @lizajordaan1763 3 роки тому +2

    Verskriklik mooi julle! Wens vir julle n mooi pad saam! Onthou die ou mens se se ding 7 sakke sout!

  • @ruancronje8743
    @ruancronje8743 3 роки тому +3

    Pragtig en n baie mooi song

  • @gerritknoetze9357
    @gerritknoetze9357 3 роки тому +1

    Dankie dat jy sulke awesome musiek maak. Beste musiek by ver. Dankie pella

  • @JacoOosthuyzen-k6m
    @JacoOosthuyzen-k6m 8 місяців тому +2

    😢

  • @tayandleon6437
    @tayandleon6437 3 роки тому +1

    Dis iets om oor trots te voel, baie baie geluk!! Jy het baie ver gekom en nogsteeds oppad, wens jou alle geluk verder vorentoe! Dankie vir jou perfekte musiek

  • @daleendevilliers2376
    @daleendevilliers2376 3 роки тому +1

    Baie geluk met julle mooi troue, Juan jou musiek is net amazing !!!!!!

  • @neelsstrydom3644
    @neelsstrydom3644 3 роки тому +1

    dis soo mooi song se ware woorde n goeie man wat sulke woorde bedoel vir sy vrou

  • @ReneKruger1
    @ReneKruger1 3 роки тому +3

    Hoendervleis mooi! 🤩

  • @margeocarstens5927
    @margeocarstens5927 3 роки тому +3

    Amazing!!!! Ek trou sommer weer❤️

  • @sharonsusanvanderwatt6397
    @sharonsusanvanderwatt6397 2 роки тому

    Beautiful. Ek is so bly❤️ sal die song nooit vergeet nie. Want ek het belowe ek sal almal treasure💥✨💯🙏❤️🚩

  • @vanessaoosthuizen7531
    @vanessaoosthuizen7531 3 роки тому +5

    Jys die beste..! jou musiek en kitaar en stem praat met 'n mens se siel :)

  • @tiaanswart5905
    @tiaanswart5905 3 роки тому +1

    Net wow genade dis mooi 🙌

  • @christogrove2414
    @christogrove2414 3 роки тому +1

    Beautiful song!Dankie Juan!

  • @ann-o-lene
    @ann-o-lene 3 роки тому +3

    Goeie idee om jou nuwe liedjie met jou eie trou video te kombineer 👍🏻 Twee vlieë met een klap😉 Love jou musiek💝

  • @dkxksn2716
    @dkxksn2716 3 роки тому

    Ek het presies daai horlosie😍Love jou musiek…dis hoe ek my meisie ontmoet het

  • @phyllisswart9483
    @phyllisswart9483 3 роки тому +2

    Dis awesome 👌👏

  • @lezaanswanepoel8632
    @lezaanswanepoel8632 3 роки тому

    Wow dt rerig bja mooi di woorde is ongelooflik mooi liedtjie

  • @andreacoetzee6704
    @andreacoetzee6704 3 роки тому

    Awesome song Juan

  • @dwaynebooysen7648
    @dwaynebooysen7648 3 роки тому +1

    N man wat sy vrou lui na die Here en nie na sonde nie is die moeiete werd om voor te wag.

  • @shimonebotha7673
    @shimonebotha7673 3 роки тому

    Ek love you musiek dis amazing

  • @corneholtzhausen8565
    @corneholtzhausen8565 3 роки тому +1

    Baie nice Juan well done!!!!

  • @deongunter8022
    @deongunter8022 3 роки тому +1

    Sing maat Sing moet nooit ophou Sing nie gooi jou Songs !!!

  • @wilnarossouw2908
    @wilnarossouw2908 3 роки тому +1

    Ooooo dis mooi 😍 💏 🥰

  • @ruanniemann1628
    @ruanniemann1628 3 роки тому

    Dis vrek bja bja mooi kry so hoender vleis van dit it's Beulah ❤️😍❤️😍❤️😍❤️😍❤️🔥🔥🔥

  • @jacovandenberg6809
    @jacovandenberg6809 3 роки тому

    Baie mooi!

  • @chanteroberts9140
    @chanteroberts9140 3 роки тому +1

    MooiSte Mooi...♡

  • @ameliahayman763
    @ameliahayman763 3 роки тому

    Wow dis so mooi

  • @natashavorster9798
    @natashavorster9798 3 роки тому +1

    Whoop whoop🎉🎉🎉

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn 2 місяці тому

    Nice nice

  • @n8440
    @n8440 3 роки тому

    Pragtig 🎉🤵👰

  • @corne8803
    @corne8803 3 роки тому

    Beautiful

  • @ElaineJacobs-l8h
    @ElaineJacobs-l8h Рік тому

    Weet iemand dalk waar hierdie trou venue is ? ❤

  • @nighcilrooi1979
    @nighcilrooi1979 3 роки тому

    Baie goie sanger

  • @retrocollectZA
    @retrocollectZA 3 роки тому

    Love it Bra 🔥👌 altyd top klas

  • @dylanblignaut1287
    @dylanblignaut1287 3 роки тому +1

    Dink niemand aan die popcorn wat ons kon eet nie😂😂

  • @ansiedeysel1943
    @ansiedeysel1943 3 роки тому +2

    Julle is pragtig

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 роки тому +1

    ♥️🎵💒👰

  • @danellevandersandt5523
    @danellevandersandt5523 3 роки тому

    ❤️❤️❤️

  • @MalakiSerapelo
    @MalakiSerapelo Місяць тому

    i think relocating give me farm job

  • @AnnelizeFourie-dm2qr
    @AnnelizeFourie-dm2qr 5 місяців тому

    zzzZZ