CREAM MACHINE - Rest in Peace song (free release)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 січ 2025
  • Jarre broe dussie reg nie
    Ek hou my cool maar my mood is unhappy
    Ek kan nou nog nie gloe jy is weg nie
    Ek gloe 'Rest in Peace' is die droewigste message
    Sjoe !
    Dit voel
    soes gister ou bra
    Toe os afkoel met n kus en n kraan
    Ma nou issit jou kus wat os dra
    Jou begrafnis het ons stukkend gemaak
    Ek praat
    gister met jou sister en jou Pa buddy
    en vir jou ma vra ek
    Tamaaf tannie
    Dit pla my dat ek nie daar was nie
    Toe jy jou laaste asem uitblaas daai laat nag nie
    Want ek moes jou defend het
    'soes jy vir my defend het
    nou voel ek vi revenge vat
    VERSE 2
    Ons gaan jou regtig waar mis
    was ek n God, bring ek jou regtigwaar trug
    Vir jou sal ek onthou
    met dai smile op jou gesig
    jou gatvattery het altyd ons spirits gelig
    The good die young
    hoekom moes jy nou gegaan it
    daar was dan soe baie goete wat jy nog beplan het
    karre wat jy wil gevang it
    met rande wat jy gespaar het
    Met n waarheid
    jy was n bra jy
    toe n man swaar kry
    jy't altyd ge 'saam kyk'
    dan vra jy
    what kine?
    as ek kwaad lyk
    en na daai is ek fine
    en ons lines en ons gaan syp
    die hele nag by n yard of n cupcake
    secretes between vat ek tot by graf, straight
    want ek moes jou defend het
    soes jy vir my defend het
    nou voel ek vir revenge vat
    #breintapes #jymoethullewysbroe #sienieman #doenjouding

КОМЕНТАРІ •