Ek het nou net Noot vir Noot probeer bel om daai Horlosie te wen, maar al wat ek kon hoor was, " the subscriber you have dialed is not available, please try again later". Toe dink ek dis nou weer blerrie loadshedding so die landlyne en die draadlose is tydelyk van lyn af. Toe se ou nooi, " nee liefie, dis die ape wat die torings se batterye steel"....
Wow!!! Kyk hoe jonk is Jurie Els!! Goeie genade!! Dankie vir die video.