Jongman, jou getuienis het vanoggend hierdie tannie se geloof versterk. Klou vas aan jou geloof. Hou aan bid vir die siekes. Dit mag jou bediening word.
Ek is so trots op Anthony se getuienis, al die Eer aan ons Hemelse Vader! Ek moet net byvoeg toe Anthony se Daddy 3 jaar oud was het hy vir Oom Boshoff van Brakpan gebid, want toe Anthony se oupa nie by die huis was nie en toe tannie Boshoff kom hulp vra omdat haar man siek was, het Anthony se Daddy dadelik gesê: Ek sal vir Oom Boshoff gaan bid. En dadelik na die gebed het Oom Boshoff uit die bed uit opgestaan en was hy gesond! So Anthony, jy stap net in jou Daddy se voetspore. (Ouma Palmer)
Wat n wonderlike getuienis. Kindertjies bid nie 'grand' gebede nie. Hulle gebruik nie groot woorde nie. En dit is wat God vereis. Gewone, kort en kragtige gebede uit die hart. Met geloof daarby. In teendeel, hogere woorde impress nie ons Vader nie. Ek dink aan die gelykenis van die Tollenaar en Fariseer. (Luk 18:9-14)
Prys Die Here vir die wonderlikke getuienis mag God julle ryklik seen👏👏👏👏
Hy is prágtig! Juanita!...met n besonderse! getuienis!...Wat n lieflike! kind! AMEN!
Whow! Wat n lieflike getuienis. Dit het so baie vir my beteken.
Amen en amen Jesus kan en wil baie dankie vir verdere artwooord vorentoe vir my en andere
So pragtig jou pragtige seun om so mooi in Jesus te glo.
Jy glo, of jy glo nie🙂
Amen
Fantasties en mag hy altyd bruikbaar wees vir die Here🎉
WOW, God is wonderlik!
Ons aanbid 'n grt God
Jongman, jou getuienis het vanoggend hierdie tannie se geloof versterk. Klou vas aan jou geloof. Hou aan bid vir die siekes. Dit mag jou bediening word.
Wonderlik Prys die Heer ..tannie Soleil .hou vol met die wondetlike werk
Ek is so trots op Anthony se getuienis, al die Eer aan ons Hemelse Vader! Ek moet net byvoeg toe Anthony se Daddy 3 jaar oud was het hy vir Oom Boshoff van Brakpan gebid, want toe Anthony se oupa nie by die huis was nie en toe tannie Boshoff kom hulp vra omdat haar man siek was, het Anthony se Daddy dadelik gesê: Ek sal vir Oom Boshoff gaan bid. En dadelik na die gebed het Oom Boshoff uit die bed uit opgestaan en was hy gesond! So Anthony, jy stap net in jou Daddy se voetspore. (Ouma Palmer)
Wat n wonderlike getuienis. Kindertjies bid nie 'grand' gebede nie. Hulle gebruik nie groot woorde nie. En dit is wat God vereis. Gewone, kort en kragtige gebede uit die hart. Met geloof daarby. In teendeel, hogere woorde impress nie ons Vader nie. Ek dink aan die gelykenis van die Tollenaar en Fariseer.
(Luk 18:9-14)
Diep great
Amen
Amen