HOOFSTUK 5 - Drie kritiese momente of tydperke in wêreldgeskiedenis

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 вер 2024
  • Kry jou boek - HOE OM TE NAVIGEER DEUR DIE EINDTYD vandag by - raymondlombard...
    EN BESOEK - www.raymondlom...
    Volg saam met Dr. Raymond terwyl hy hoofstuk vir hoofstuk vir ons konteks gee oor elke hoofstuk in die boek.
    - Wat is die tekens van die eindtyd?
    - Wat is die Wegraping van die Kerk?
    - Wat is die Groot Verdrukking?
    - Wie is die 144 000 van Openbaring 7?
    - Wat is die gruwel van die verwoesting?
    - Wat is die verskil tussen die Wegraping en die sigbare wederkoms van Christus?
    - Wie is die Antichris en valse profeet in die eindtyd?
    - Wat is die getal 666 in Openbaring 13?
    - Wie is die twee getuies van Openbaring 11?
    - Wat is Israel se rol in eindtydgebeure?
    - Wat beteken die getalle sewentig sewes en 1335 dae in die boek Daniel?
    - Hoe moet ons die lsrael-Palestynse kwessie verstaan?
    - Hoe kan ek my geestelik voorberei op die Wegraping?
    - Waar is die Paradys nou geleë?
    - Wat gebeur tydens die regterstoel van Christus en die groot wit troon oordeel?
    - Wie is die mense wat buite die nuwe Jerusalem op die nuwe aarde woon?
    EN NOG VELE MEER....

КОМЕНТАРІ •