Die Kruis VS die Folterpaal || Deel 3 - Amelia Weideman | Menorah Tabernakel

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 14

  • @pamelajoubert
    @pamelajoubert Місяць тому

    Baie dankie Amelia vir hierdie ware lering.

  • @sanettevanrensburg3917
    @sanettevanrensburg3917 Місяць тому

    So mooi in detail verduidelik.Baie dankie

  • @CarelineNel-gx6fw
    @CarelineNel-gx6fw Місяць тому

    Baie dankie vir jou boodskappe en reeks. Ek verstaan nou alles baie better as voorheen. Ek spreek die seen van Jesus Christ oor jou en jou gesin uit, in die naam van Jesus Christ. Geseend is u.

  • @corriekruger9343
    @corriekruger9343 Місяць тому

    Dankie vir die lering..wees geseënd ❤

  • @sybelmoses5197
    @sybelmoses5197 Місяць тому

    BAIE DANKIE AMELIA... SHALOM 😊

  • @meisiedebeerherdf9014
    @meisiedebeerherdf9014 Місяць тому

    Baie Dankie dit was baie leersaam gewees

  • @sandrapotgieter7488
    @sandrapotgieter7488 Місяць тому

    Dankie vir die waarheid !! Halleluyah !!

  • @GerhardtVanHeerden-jx9qr
    @GerhardtVanHeerden-jx9qr Місяць тому

    WOW - DANKIE

  • @HS-je7rj
    @HS-je7rj Місяць тому

    So baie dankie vir jou leeringe Amelia. Die "seekoei" waarvan in Job gepraat word is verkeerd vertaal sien die KJV en die beskrywing hoe die dier lyk is n dinasorus die behemoth beskrywing in oxford huge creature, daardie een met die lang stert en nek. Hoe meer mens soek hoe meer vind ons. YAH seën vir julle. HalleluYaH

  • @guntheroosthuizen8399
    @guntheroosthuizen8399 Місяць тому

    Baie dankie Amelia , wag al lank vir die boodskap .Ons huis is ook kruis vry en hartjie vry .

  • @loritabotes
    @loritabotes Місяць тому

    Baie dankie tannie dit was baie insiggewend. Sal dit geniet as ons dalk 'n Skrif studie kan begin wat die Woord dek oor 'n periode van 'n jaar. Veral nou dat ons so amper aan die begin is van 'n nuwe gregoriaanse jaar.

  • @JohanChristine
    @JohanChristine Місяць тому

    Dankie Amelia, dit is openbaring . Wees geseend

  • @jacquesjonker9886
    @jacquesjonker9886 Місяць тому

    Ongelukkig, is ons volk NOGSTEEDS 'n volk wat ge-"spoonfed " wil word. Mag die ondersoekende GEES die skille van ons oë verwyder sodat ons in
    Eenheid YHWH kan dien volgens SY wil. Halleluja ❗

  • @angelamelindabrown1241
    @angelamelindabrown1241 Місяць тому

    🎉Jy is 100 % correct. In 1983 het die Here my tot in sy tempel geneem.
    Daar was so 'n skerp lig dat in ons menslike vorm kan ons nie sien. Maar ek het gesien die pillars van marble en die vertrek so groot dit is massief.
    Toe ek uit die vision kom het ek dadelik vir my ma gaan sê sy mag nie vir Maria aanbid nie en dat sy die kruis met dié gemartelde liggaam van Jesus moet afhaal en die rosary weg gooi.
    Dis toe net daar waar al my abuse en geweld begin het.
    Sy het gesê ek is 'n kind van die duiwel.
    En het net aanhou om dit uit my te slaan. Totdat ek self begin glo het dat ek wil is tot laas jaar wat ek verlossing gekry het.