Na 30 jaar raak die storie so effe afgesaag. Hoe lank moet ek wat in 1987 gebore is betaal vir die pyn van mense wat in baie gevalle beter geleef het in die tagtigs as wat baie Afrikaners vandag leef?
Duitsers moet vandag nog vir 1945 betaal 🙄. 2010 is die laaste reparasies vir 1918 betaal ... Herinneringskultuur, noem hulle dit hierso. Ek vertel dit vir 'n Suid-Afrikaanse kollega. Hy antwoord sonder om tweekeer te dink, hulle weet hoe om geld uit die duitsers te maak. Dalk ook die antwoord ook by die Afrikaner.
@@rgdressler2046 Jy mag dalk reg wees. Ons is ten minste goed genoeg om ander te finansier en n slaansak te wees vir die wat nie self kan regkom in die wereld nie.
Julle ouens herinner my van George Bernard Shaw: 'My method is to take the utmost trouble to find the right thing to say, and then to say it with the utmost levity.' 😂
Mag ek my sè se, asb, ons is so siek van al hierdie mense wat Soo hipocrities is, hulle lewe in hulle eie bubble, hulle maak my siek, al hierdie simple kunstenaars, goeie genugtig, word Groot en aanvaar jouself vir wat jy is. Meeste mense weetni eens wie hierdie mense is nie, hulle like entitlement, en maak aanspraak op roem!!
Ou Koos het ook al na al die jare vd "reenboog nasie" die waarheid agter gekom, hy onderdruk dit net. Sy gevoel kom uit in liedjies soos "Blameer dit op Apartheid" en "Die f%k%l Song", maar die politieke korrektheid kom ook deur 😅
Dit maak dit nog erger! 'n "Hypocrite" is een ding, maar hy verstaan dit, maar gooi ander met klipe omdat hy geld maak en aansien geniet uit die bedrog...
@@christienodendaal3001 tyd om jou oogies oop te maak. Dit is jou short wat ja vir die veraaier de klerk gestem het , nie alleen het jy jou toekoms gekelder nie maar ook ander wat wel genoegsaame breins het sin ook. So kry vir jou .
Ek huil groot trane oor Koos Kombuis. Nie oor sy gesteelde beursie nie, maar omdat dit al was, wat gesteel was. Want ek onthou nog sy rol as Lenin se nuttige idioot destyds om die ou bedeling te beswadder en die volk se denke te besoedel. Kry vir jou. Boontjie kry sy loontjie.
Almal weet wat 'n Bantoe is, maar daar is dikwels verskille oor wie of wat 'n swart persoon of 'n Afrikaan is. Dis gewoonlik net wit Engelse wokes wat die woord Bantoe as polities onaanvaarbaar beskou, en selde Bantoes self.
Ek het op "n plaas groot geword van 1960 af. Dit was vir my 'n normaliteit as kind om vrouens op die plaas se borste te sien. Ek was nog altyd verbaas dat hulle by hulle tradisionele danse hulle borste bedek.
Kan een van julle asseblief vir my 'n boek met die volledige geskienis van Suid Afrika vanaf 1652 voorstel om te koop. Julle hulp sal waardeer word. Baie dankie en geniet die naweek.
Skaf gerus JC "Jaap" Steyn se "Afrikanerjoernaal" aan. Dit vertel die Afrikaner se geskiedenis van 1652 aan hand van 365 dagstukke. Dit gee vir 'n mens 'n heerlike, samehangende geheelbeeld van ons volk se geskiedenis.
Uitstaande gebruik van ons Afrikaanse taal! Ek het die gesprek geniet. Dankie.
Julle 2 so baie! Dankie. Trane....hierdie keer vsn geniet....haha Fyn gestel
Na 30 jaar raak die storie so effe afgesaag. Hoe lank moet ek wat in 1987 gebore is betaal vir die pyn van mense wat in baie gevalle beter geleef het in die tagtigs as wat baie Afrikaners vandag leef?
It never stop your white end of storie
Duitsers moet vandag nog vir 1945 betaal 🙄. 2010 is die laaste reparasies vir 1918 betaal ... Herinneringskultuur, noem hulle dit hierso. Ek vertel dit vir 'n Suid-Afrikaanse kollega. Hy antwoord sonder om tweekeer te dink, hulle weet hoe om geld uit die duitsers te maak. Dalk ook die antwoord ook by die Afrikaner.
@@rgdressler2046 Jy mag dalk reg wees. Ons is ten minste goed genoeg om ander te finansier en n slaansak te wees vir die wat nie self kan regkom in die wereld nie.
Julle ouens herinner my van George Bernard Shaw:
'My method is to take the utmost trouble to find the right thing to say, and then to say it with the utmost levity.'
😂
😅👌
Onderskat nooit ooit die waarde vn fyn spot nie - min mense het n verweer daarteen + dit sny beslis.
Ag nee koos.daai man het niks.wees bly jy kon bydra tot sy welstand
Kan jy glo, Koos is ontgogeld......shame
Mag ek my sè se, asb, ons is so siek van al hierdie mense wat Soo hipocrities is, hulle lewe in hulle eie bubble, hulle maak my siek, al hierdie simple kunstenaars, goeie genugtig, word Groot en aanvaar jouself vir wat jy is. Meeste mense weetni eens wie hierdie mense is nie, hulle like entitlement, en maak aanspraak op roem!!
Ou Koos het ook al na al die jare vd "reenboog nasie" die waarheid agter gekom, hy onderdruk dit net. Sy gevoel kom uit in liedjies soos "Blameer dit op Apartheid" en "Die f%k%l Song", maar die politieke korrektheid kom ook deur 😅
Dit maak dit nog erger! 'n "Hypocrite" is een ding, maar hy verstaan dit, maar gooi ander met klipe omdat hy geld maak en aansien geniet uit die bedrog...
Slaan my met blindheid hahahaha! Ja nee werklik. Ek kon gesterf het sonder om dit te sien.
Boere se wintersport? Vuurslaan!
Ek dink dit is n goeie tyd om die sambok terug tebring , daai kaal swart tiete van daai wyfies sal goed deurloop .
Christobosman, Ek hoop demand neem jou MRK toe, jou kommentaar is skandalig!
Christobosman, jou kommentaar is skandalig.
Christobosman, jou kommentaar is skandalig. Hierdie 'reply' van my verdwyn elke keer.
@@christienodendaal3001 tyd om jou oogies oop te maak. Dit is jou short wat ja vir die veraaier de klerk gestem het , nie alleen het jy jou toekoms gekelder nie maar ook ander wat wel genoegsaame breins het sin ook. So kry vir jou .
Ek huil groot trane oor Koos Kombuis. Nie oor sy gesteelde beursie nie, maar omdat dit al was, wat gesteel was. Want ek onthou nog sy rol as Lenin se nuttige idioot destyds om die ou bedeling te beswadder en die volk se denke te besoedel. Kry vir jou. Boontjie kry sy loontjie.
Gustav se profiel is steeds dowwer en onderbelig. Die agter -grond is steeds helderder as joune Dan.
Mag ons die woord Bantoe gebruik as beskrywing van ras?
Almal weet wat 'n Bantoe is, maar daar is dikwels verskille oor wie of wat 'n swart persoon of 'n Afrikaan is. Dis gewoonlik net wit Engelse wokes wat die woord Bantoe as polities onaanvaarbaar beskou, en selde Bantoes self.
Ja
Hoekom nie?
Ek het 5-10 minute gelede geantwoord. Dit is verwyder. Deur wie en hoekom? UA-cam? Dan Roodt?
Nee net moontoe (maanreisiger)
Ek het op "n plaas groot geword van 1960 af. Dit was vir my 'n normaliteit as kind om vrouens op die plaas se borste te sien. Ek was nog altyd verbaas dat hulle by hulle tradisionele danse hulle borste bedek.
Kan een van julle asseblief vir my 'n boek met die volledige geskienis van Suid Afrika vanaf 1652 voorstel om te koop. Julle hulp sal waardeer word. Baie dankie en geniet die naweek.
Skaf gerus JC "Jaap" Steyn se "Afrikanerjoernaal" aan. Dit vertel die Afrikaner se geskiedenis van 1652 aan hand van 365 dagstukke. Dit gee vir 'n mens 'n heerlike, samehangende geheelbeeld van ons volk se geskiedenis.
Baie dankie.@@griffelbuffel
Dalk van VBS skoene ;-))
Dalk moet ons hulle The Nameless noem
Bloemfontein se stadsaal ,raadsaal ?? is ook afgebrand.
Blah blah blah.moeg en afgesaag.
😂