Afrikaans - Quentin Prinsloo - Skipskop

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 жов 2024
  • Quentin Prinsloo Live DVD

КОМЕНТАРІ • 15

  • @annelizealbertse6018
    @annelizealbertse6018 2 роки тому

    Ekt nog nooit so mooi stem in my lewe gehoor nie. Baie dankie @QuentinPrinsloo jy mag maar sing. I am totally hooked on your music.
    Ek voel maar jammer vir die mense wat nie goeie Afrikaanse musiek kan waardeer en ondersteun nie. Julle "loss uit" , "big time".
    Vriendelik Groete.
    Annelize

  • @CraveLex
    @CraveLex 7 років тому +2

    En dis nou hoe jy 'n goeie song in vier minute opfok! Ek so bietjie bietjie in my mond gekots. Ek hoop jy doos van die verhoog af volgende keer.

  • @aletnunezludick741
    @aletnunezludick741 2 роки тому

    Skipskop Bravo 💃👌💥

  • @robreid4177
    @robreid4177 Рік тому

    Die arme vent het geen idee waaroor hierdie liedjie gaan nie. Hy spring maar net soos 'n springhaas op tik rond.

  • @aletnunezludick741
    @aletnunezludick741 2 роки тому

    Bravo.mooi 🕺🎸🎤💕

  • @philsaguy
    @philsaguy 8 років тому +3

    Ek het sopas opgegooi....

  • @lizellemarais8937
    @lizellemarais8937 8 років тому +3

    Ai tog in die eerste plek is jy een van die redes hoekom afrikanse musiek n totale grap vir die wereld is, in die tweede plek jou stem pas beslis nie by skipskop nie jy is hoopeloos te squeakerig daarvoor, in die derde plek jou ego kan enige vrou wat nie eers swanger is nie morning sickness gee en voor ek klaar maak wil ek graag weet die song wat David Kramer so lank aan geskryf het en jy hom binne vier minute opgeneuuk het ken jy ooit die geskiedenis agter dit ek glo darm nie daar voor is jy nog hoopeloos te nat agter die ore. en dan mens ek weet jou ma dink jy sing pragtig in die stort maar asb kanseller jou cd ons het genoeg grappe in Afrikaans don't quit your day job

  • @meisiegrobler319
    @meisiegrobler319 2 роки тому

    Pragtig

  • @avr287
    @avr287 5 років тому

    Great gedoen!!!!

  • @lenalandman1701
    @lenalandman1701 4 роки тому

    Pragtig Quentin Prinsloo almal is mooi. Lena Erasmus.

  • @07520janelia
    @07520janelia 13 років тому +2

    nee wat die song is nie bedoel om so vertraag gesing te word nie

  • @Nennajohn
    @Nennajohn 13 років тому

    hou van jou energie jongman!

  • @nancyvanneel7658
    @nancyvanneel7658 5 років тому

    Lekke beat..jy mag maar!!!