Sad 😭💔 Sasso . Jhys my inspiration bruh 💯 . Kap aan . Jhy kan die stryd oorwin . Jhy staan uit my boetie 🔥 . Fight jou battle's jha . Jhy sal da bo uit kom 👑 . Ons almal believe in jou . Jhy gaan nog baie achieve vorentoe 💪🏼 al kom da Struikelblokke , teleurstellings en harde tye 🙇 . Jhy druk net deur no matter what . Die song laat x somme na Earl se deur druk song dink . Ma jle storie is wee anderster yster . Strongs boet man met alles wat jhy aanpak ❤️
Dit kom uit jou hart. Ek hou van dit. Ekte praat dit. Baie respekt. Groet uit Nederland, alles sal reg kom boetie. Jy is a king in afrikaans rap
Sad 😭💔 Sasso . Jhys my inspiration bruh 💯 . Kap aan . Jhy kan die stryd oorwin . Jhy staan uit my boetie 🔥 . Fight jou battle's jha . Jhy sal da bo uit kom 👑 . Ons almal believe in jou . Jhy gaan nog baie achieve vorentoe 💪🏼 al kom da Struikelblokke , teleurstellings en harde tye 🙇 . Jhy druk net deur no matter what . Die song laat x somme na Earl se deur druk song dink . Ma jle storie is wee anderster yster . Strongs boet man met alles wat jhy aanpak ❤️
Gevaarlik Sasso!!! Moeni ophou mybru .
Die track maak seer Sass. Julle twee is die rede hoekom ek weer verlief kom raak dit met Afrikaans hip hop. 💔✨. Hoop die is net ń phase van julle
Sjoh😶 di track is Diep MB❤️🔥 ... Ek soek die track MB 🤘🔥
Die een is hart ek voel seer vir jy en wanie 🥺💔. maar glo julle sall weer by mekar yt kom. julle is broers like reall daar komie vir julle nie❤️👑
Tops boza jou songs tops
Tops boza jou songs tops tops
This is straight from the heart 😭
Groot respek Sas. Sasso is hie🔥🔥🔥
Altyd Real Sasso ❤💛💚 King Inspire
Ek vat bru 😔😔
Much respekt bro❤💯😭👍💪🤞
Hoop julle maak weer tracks saam 🙏🔥🔥
My insperasie
never disappoints
In loefde
Ek hal altyd my hoed af veju boeta🔥🔥🔥
🔥🔥🔥🔥
Hoop julle maak op❤️💯✌️
Oom vlet😭
Hoe kon wanie💔💔💔💔💔💔💔💔
Neman ouens
Jyo
Maak op gents come on dit moet klein is kani so groot as di woorde is wat jy hier spitt ni sasso😒☹️✊
💔
Is da beef met Wanie
Sorry die Man nah ek is hie bro