Patriot

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 17 вер 2024
  • 1 Johannes 3:11-18
    ‘n Patriot is iemand wat soveel liefde vir sy of haar vaderland het, dat hulle bereid is om vir hul land te sterf.
    Jesus is ‘n groter patriot, want Hy sterf sommer vir al die lande in die wêreld se mense.
    Daar word van ons almal verwag om soos Jesus ook patriote te wees.
    Kom kyk!
    Gerjo Ben
    Kruispad247TV
    Jesus People -Danny Gokey: • Jesus People -Danny Gokey

КОМЕНТАРІ • 5