New fishing destination pays off | Arabie Dam S4E1

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 січ 2025

КОМЕНТАРІ •

  • @dpc8588
    @dpc8588 4 роки тому +1

    Baie goeie inhoud! Dankie julle 🤓

  • @djtranzit3148
    @djtranzit3148 4 роки тому +2

    Hallo maat Altin hier moet se jy gebruik n baie ou manier om kurpers te vang nice job.

  • @leonroos5573
    @leonroos5573 4 роки тому +1

    Ouens great video maar ek moet se die video is gladnie die selfde sonder Johan nie. Maar geniet elke video van julle. Thanks.

  • @frederickoosthuizen9319
    @frederickoosthuizen9319 4 роки тому +1

    Hallo manne. Geniet jul videos baie en laat mens altyd dink aan die volgende hengel trippie.. Kan julle dalk n lys van jul produkte wat jul gebruik het in die video in die beskruiwing plaas.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 роки тому

      Hi Frederick, dankie vir die kommentaar en die voorstel, ons sal definitief die produkte in die beskrywing gedeeltes begin plaas!

  • @vibhishanmoodley8340
    @vibhishanmoodley8340 3 роки тому +1

    Andre are your rods 12 ft blue marlins?
    If not what rods are they?

  • @wcbooyens9010
    @wcbooyens9010 4 роки тому +1

    Hi julle .... fantastiese vid
    As ek vir julle raad kan met daai wirms... moet nie daai laaste stukkie v d wirm af breek nie ..... daai ''stertjie'' maak beweging onder water en trek aandag . Jy kan nogsteeds die wirms so 2of 3 keer hak
    Maar eks mal oor jul vids en ek geniet regtig

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 роки тому

      Hi baie dankie WC, ons sal bietjie jou raad probeer!

    • @wcbooyens9010
      @wcbooyens9010 4 роки тому

      @@DynamicAngling dis n groot plesier en hou aan met julle goeie werk

  • @pieterfourie9285
    @pieterfourie9285 4 роки тому +1

    Dag sê net reghelp die geelvis wat almal van praat is ń Papierbek of Bushveld papermouth, baie lekker vis om tevang in Limpopo water op ligte "takkel"

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 роки тому

      Pieter Fourie, baie dankie vir die comment! Ons waardeer elke persoon se bydra om n meer ingeligte program te kan maak! :)

  • @jjth52
    @jjth52 4 роки тому +1

    Watse Damme is vir jou die beste om by vis te vang naby Pietersburg in jou opinie? Ek bly ook hier.

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 роки тому +1

      Hi JJ, jammer vir die laat response, ons sal n lysie maak en dan hier post! :) ... dankie vir die goeie vraag.

    • @jdg5682
      @jdg5682 3 роки тому

      Tzaneen dam, Ebenezer, klaserie, Albasini, loskop, Arabie, Nyl, Doringdraai

  • @jdg5682
    @jdg5682 3 роки тому

    Julle moet bietjie klaserie of Tzaneen dam kom hengel daar is groot visse en as jy die Tzn dam mooi vang kan jy heelwat groot vis vang in 'n sessie van so 3 kg tot 15 kg kom baie gereeld uit en enkele 20 kilo plus karpe

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  3 роки тому

      Hi J-D, dankie vir die voorstel, ons wil definitief een of ander tyd daai damme teiken. Ons het al baie gesien dat daar mooi vis daar uitkom :-)

  • @stephan7335
    @stephan7335 4 роки тому +2

    Waar kan mens Dynamic angling merch koop?

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 роки тому +2

      Hi Stephan, ons is in die proses om nuwe hemde te maak. Dit sal binnekort beskikbaar wees, kyk gerus op ons facebook page ... :)

  • @altusvanblerk830
    @altusvanblerk830 4 роки тому +1

    Laatweet as jy n visvang companion soek. Bly in centurion

  • @dehanvandermerwe4947
    @dehanvandermerwe4947 4 роки тому

    Is arabie dam nogsteeds soo vol krokodile of is alles weg

    • @DynamicAngling
      @DynamicAngling  4 роки тому

      Hi Dehan, op die oomblik is daar nog baie krokodile daar.

  • @quicks702
    @quicks702 4 роки тому +1

    Jes nice video klank is baie better.

  • @jccombrinck5551
    @jccombrinck5551 4 роки тому +1

    daai geelvis is nie grootbek geelvis nie dis n grootskub geelvis ons vang hulle baie met ligas by arabie

    • @jandreneethling5664
      @jandreneethling5664 4 роки тому +1

      Jc Combrinck as hy meer geel was ja...
      Maar hy is silwer... so persoonlik leun ek meer oor na Labeobarbus polylepis (Boulinger)

  • @lexpittendrigh6833
    @lexpittendrigh6833 2 роки тому +1

    Dis ń papierbek dis nie ń grootbek geelvis nie grootbek geelvisse kom nie in Arabie voor nie