RITME Digitaal | Van begrafplaas tot tempel

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 вер 2024
  • 𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗗𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹:
    𝙏𝙚𝙢𝙖: Van begrafplaas tot tempel
    𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Stephan Joubert
    𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 21 Maart
    𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk)
    💻📱 UA-cam & Facebook

КОМЕНТАРІ • 7

  • @karenjoubert7442
    @karenjoubert7442 5 місяців тому +1

    Dankie Dat ek ñ temple is van die heilige Gees my God en Heer!!!!!!

  • @ellabutler8503
    @ellabutler8503 5 місяців тому

    Baie dankie vir die aangrypende boodskap, woord van God

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 6 місяців тому +1

    Baie dankie S,sò aangrypende boodskp. Nog nooit oor hierdie Esegielverse so gedink nie. God seèn Amen 🙏

  • @naomilubbe6074
    @naomilubbe6074 5 місяців тому

    Whow hierdie boodskap het my uit my sokkies geblaas. Wat ‘n wonderwerk dat God Sy hart vir my gegee het nou verstaan ek hoekom ek ‘n tempel moet wees.

  • @flipbuitendach7484
    @flipbuitendach7484 6 місяців тому +1

    Baie dankie vir ons mooi boodskap stephan ons is ook tempels en nie begrafplase nie

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 6 місяців тому

    Dankie vir hierdie insiggewende opbouende boodskap. Ek het Sommer gedink aan die liedjie :
    Weet jy nie, weet jy nie jys 'n tempel x3
    Jy is 'n tempel van die Heilige Gees.
    So aangenaam om die liedjie te sing.

  • @ferdivosloo341
    @ferdivosloo341 6 місяців тому

    Esegiel praat van di eindtyd. Dit het betrekking op Israeliete. Dit is beeldspraak.