Die verlore seun... se broer. (www.kniel.co.za)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 31 січ 2025
  • Ds. Tienie Prinsloo - Die verlore seun... se broer.
    Hierdie webwerf bied afrikaanse preke aan Christene wat nie toegang het tot 'n kerk nie. Dit is veral gefokus op Suid Afrikaners in die buiteland maar almal is welkom. Die doel is om die woord suiwer volgens die bybel op die Internet in Afrikaans en in video formaat te verkondig.

КОМЕНТАРІ •

  • @zeldabothma9416
    @zeldabothma9416 Рік тому

    Baie dankie vir mooi boodskap waarna ek vandag kon luister. Waardeer. Zelda Bothma, Caves Aftree Oord, Oudshoorn.