LOOF HOM - Affiekoor 2024
Вставка
- Опубліковано 5 лют 2025
- Deur Totius uit die Koraalboek van 1956. Fragmente uit Psalm 150 en Psalm 148. Gekomponeer deur Franco Prinsloo (1987-).
Tjello: Marthinus van Rooyen
Instrumentaliste: Henri Potgieter; Jooste Steynberg, Erik Botha
Beautiful! Thanks to all concerned for this magnificent work.
Beautifully performed by everyone involved!
Absolutely lovely!! More please.
Beautiful. Bravo!
Fantasties dankie
Pragtig dankie.
Sjoe dit was stunning, dankie vir die deel.
Kan iemand vir my sê waar in Suid-Afrika hierdie koor gebaseer is?
Is dit 'n enkele skool wat die seuns bywoon of is daar seuns van verskeie skole?
Het die koor 'n webwerf?
Dankie vir jou hulp?
Wow that was stunning, thanks for sharing.
Can someone tell me where in South Africa this choir is based?
Is it a single school that the boys attend or are there boys from several schools?
Does the choir have a website?
Thanks for your help?
Dit is die koor van die Afrikaans Hoër Seunskool (Affies) in Pretoria, geleë net oorkant die straat van die Loftus Versveld rugby stadion. 'n Entjie verder af in die straat is hul "susterskool" Afrikaans Hoër Meisieskool. Die meisieskool se koor doen ook baie goed. Beide hierdie skole het meer as 'n duisend leerlinge vanoor die hele RSA en ook omliggende lande wat in koshuise kan tuisgaan. Beide hierdie skole het webwerwe en ook FaceBook blaaie waar daar dalk meer inligting oor die kore sal wees.
This choir is the school choir of an Afrikaans boys only school in the South African capital Pretoria. In 2024 when this was recorded, 23 of the boys in this choir also played school rugby and many of these boys also play in the many school orchestras. Of the 1200 boys in the school, around 180 of them take music as a subject.
🙏💓🥰
Waar het hierdie opvoering plaasgevind? Affies skoolsaal, Pretoria stadsaal, Pretoria Ooskerk se saal, waar, asseblief?
Gert Potgieter saal by Afrikaanse Hoër Seunskool.
@@lilipotgieter6263 Dankie, wat 'n spoggerige saal! Steeds trots op Affies (ek het in '64 gematrikuleer)
Wonderlike saal en wonderlike skool. My seun matrikuleer hierdie jaar. Die saal is in 2002 herbou om die groeiende getalle seuns te akkommodeer.
@@lilipotgieter6263 Is jy 'n afstammeling van Gert ("Phone")? Geluk met jou seun se voorgaande matrikulasie.
Vergewe my maar ek is nie seker oor my man se familie nie. Die Potgieters is baie...