SA lewer eerste Olimpiese Spele gewigstootatleet op

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 вер 2024
  • Dié 19-jarige van die Laeveld, het Vrydag gehoor sy is deel van die Suid-Afrikaanse span wat eersdaags na die Olimpiese Spele vertrek. Eramus het by die onlangse Afrika-kampioenskap in Kameroen, Suid-Afrika se eerste vrou geword om die 18 m-merk te oorskry.

КОМЕНТАРІ • 2

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f Місяць тому

    Baie geluk! Pragtige prestasie! Ons hou duim vas!

  • @michaelpeacock1481
    @michaelpeacock1481 Місяць тому

    Ja die ranglysstelsel is 'n wonderlike addisionele manier om te kan kwalifiseer vir die spele, want om die kwalifiserende standaarde te kan behaal, is baie moeiliker as voorheen in die meeste items. Dink maar net aan die 100m waar die kwalifiserende standaard deesdae 10.00 of 10.01 is, en net 'n paar lande (gelukkig is SA een van daardie lande) het atlete wat onder 10 sekondes kan hardloop in die 100m.