TOE MOEDERS NA JESUS (Hul Kindertjies Gebring Het) - W. M. Hutchings (1850) Gesang Lirieke
Вставка
- Опубліковано 11 гру 2024
- WELCOME TO YOUR ONE STOP CHANNEL WITH KARAOKE SING-A-LONG LYRICS AND MUSIC OF ALL GENRES, INCLUDING GOSPEL AND HYMNS.
THANK YOU FOR WATCHING MY VIDEO AND SUBSCRIBING TO MY CHANNEL. MUCH APPRECIATED. NO NEED TO BUY ME COFFEE - PLEASE LIKE THE VIDEO IF YOU ENJOYED IT
AND SUBSCRIBE TO BE NOTIFIED OF NEW VIDEOS UPLOADED. THANKS!
For Educational Purpose. No Copyright Infringement Intended.
TOE MOEDERS NA JESUS - W. M. Hutchings (1850)
1. Toe Moeders Na Jesus, Hul Kindertjies Gebring Het;
Wou Sy Dissipels Hul Belet: "Gaan Weg Van Die Heer!"
Maar Jesus Het Hul Heen Sien Gaan,
En Spreek Hul, O So Vriendlik Aan;
"Laat, O Laat Die Kindertjies Na My Toe Kom!"
2. "Want Ek Sal Hul Aanneem En Vashou Aan My Boesem;
Ek Sal Die Lammertjies Bewaar; Verdryf Hulle Nie!
Elk' Kind Wat My Sy Hartjie Gee,
Verleen Ek Eenmaal Eewge Vree:
Laat, O Laat Die Kindertjies Na My Toe Kom!"
3. Hoe Goed Was Die Heiland Om Kinders Te Verwelkom;
Tog Is Daar Baie Nog Wat Hom Nie Graag Wil Erken;
Hul Ken Nog Nie Die Tyding Bly,
Van Jesus Wat So Vriend'lik Lei:
"Laat, O Laat Die Kindertjies Na My Toe Kom!"TOE MOEDERS NA JESUS (Hul Kindertjies Gebring Het)
W. M. Hutchings -1850