Jong vrou ná massiewe beroerte: ‘Ek is ’n wonderwerk!’

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 16 лис 2024
  • Karin Coetzee het op 27 so ’n massiewe beroerte gehad dat die dokter vir haar man gesê het sy gaan óf sterf, óf in ’n rolstoel beland en nooit weer kan praat nie. Vandag kan sy loop, bestuur en selfs weer praat - hoewel haar spraak nog stadig, maar seker herstel. Dié brawe vrou wil aan die wêreld vertel dat sy ’n wonderwerk is en ongelooflik dankbaar is teenoor God.
    Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jóú getuienis met ons.

КОМЕНТАРІ • 11

  • @deliahniemandkadoshbride7440
    @deliahniemandkadoshbride7440 5 місяців тому

    Amen, jy is verseker n lewende wonderwerk van Vader se krag en liefde. Jy is pragtig en dit sal net beter en beter met jou gaan,in JESUS NAAM !!

  • @ABEGAILAFRIKA
    @ABEGAILAFRIKA 5 місяців тому

    Ek onthou dit soos gister...jou storie is n testimony vir ons almal. Jy is n yster

  • @rethalabuschagne7380
    @rethalabuschagne7380 5 місяців тому +1

    Mag die Here jul seën. Mag Hy jul gebede verhoor🙌🏻🙏🏻🤗🌸

  • @adelepratt3651
    @adelepratt3651 5 місяців тому +1

    Wow amazing ons God is groot, jy is ñ warrior xxx

  • @melindataljaard2753
    @melindataljaard2753 4 місяці тому

    Awe, mag Jesus jou so seen😢🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @altarheeder8436
    @altarheeder8436 5 місяців тому

    Amen. Alle Lof en Ere aan Yhwh Elohim.

  • @karenkleinhans3403
    @karenkleinhans3403 5 місяців тому

    ❤❤❤❤

  • @MusiekFabriek1
    @MusiekFabriek1 5 місяців тому +1

    Karen. Ons is baie lief vir jou en Martin. Dis net soos jy se. Julle is mens mense. Jy het n 2de kans gekry. Julle sal kry wat julle wil he. Hou net moed en bly op julle kniee. God is groot, en die Here sal voorsien.