DIE EEN!!! 🥹🥹🔥🔥🔥 (Intro: Lil' Willy) Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm (mmm) Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm (wat, wat, wat) (Verse 1: Clint) Lets go lets go lets go lets go Hou my nie kwaai nie, Sukses Ek eni Willy, WSS Sy het a bok, Slat ek 'n ses Boeta ek bet, Daai boka is weg Phone in die hand is 'n business call Kry my daar bo, by Die Mall Stack die Madibas mountain tall Trek an die Sneakers, nog 'n gig in die jol Bal ini Hoop boeta ek ball Eks ani roll, die manne bly stall Hy Dink Hy’s the shit, hy is ma a drol Hy dink hy ka spit, maar niks groei uit sy grond Hou my nie kwai nie broe ek weet eks warm Ek kan onthou my balie was arm Toe maak Hy 'n plan jy ken mos a Kallid Nou's Hy 'n baas koel en Kalm But ek is sy son bru Ek's an die brand Man’s not Hot die Drip moet an Sy wil nou hê Aplon moet ha van is Ring in ha vinger wys dat sy the one is Vra vir my pa ek maak hom trots My fondasie gebou op 'n rots Ek lê plat, aim vir die top Ek is oppad Wie gaan my stop Ken nie van lieg in die raps nie Die rappers is beter in acting Is ek versus my self in die multiverse So die version van ek moet die best wees Boeta ek weet ek is warm wees kalm Kyk hoe tel ek die blessings Wie worry oor wie Number 1 is MyBru ek moet die beste Ek wees (Chorus: Lil'Willy) Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm yuh Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm (wat, wat, yuh, yuh) Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm(ay) Dit kos my bloed, sweet, trane Maar ekt dit gemaak ek hou my warm (ja) My rug was altyd teen die muur Maar ekt dit gemaak ek hou my warm (hou my warm) (Verse2: Lil' Willy) Ek's 'n hotnot en dit pas by my Want daars nie 'n dag waar ek nie warm is nie Ek het die grootste vlam binne my Wat nie een van julle ooit kan blus nie Baie om te sê op my bors Wees dankbaar dat my bors nie warm is nie En soos 'n Kullid meisie se mxit naam Nigga, eks is 2Hot2handle Daai was in die Desember Ekt myself belowe Dat die manne voor my Hulle's almal pover Kry vir julle werk by kersvader Want ek sit vir julle almal ore aan Ek hoor julle sê ek raak so verwaand Ek wonder wanne was ek nie verwaand In plaas daarvan moet jy jou asem spaar Dit gaan nog erger raak Laaitie! (Chorus: Lil' Willy) Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm (wat, wat, wat, wat, wat, wah) Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is So ja ek hou my warm (ja ek hou my warm, ja ek hou my warm) Dit kos my bloed, sweet, trane Maar ekt dit gemaak ek hou my warm (ekt dit gemaak) My rug was altyd teen die muur Maar ekt dit gemaak ek hou my warm Yeaaah (Outro: Lil'Willy & [Clint Aplon]) So ek hou my warm warm (aplon ons verdien dit alles) Ek is baie jammer jammer yuh Lewe is skielik anders(niks is nou meer dieselle) Kom mos nou uit God se haaaand [Is ek versus my self in die multiverse So die version van ek moet die best wees]
Die is beslis die Warmste Afrikaans number van 2024. Kom pad toe ek sal met almal stry. Gigga is ook net weer Gigga met sy volle films. Gigga touch my ek need 'n volle film
America het Lil Wayne. South Africa have Lil willy 🔥🔥💯
A production well done!! Big one for Worcester! ❤
Die ouens operate op I nuwe vlak van hitte en Dai nou wee❤️🔥
🔥
Lil Willy surprised me with the voice change , just awesome 💯🔥🔥 , Clint jou lirieke vat my deuri multiverse bru👌💯🔥🔥
Ek sien hulle skiet movies in Worcester 😎🔥🔥🔥 top stuff!!! Volle nomme !
@@AvolutionATD 6850 🫶 sir Avo 🫡
Reppin 6850🔥🔥🗣🔊
Visuals is ini skag🔥🔥🔥🔥📽
Woe Woe is lief daarvoor om Warm numbers te drop 🎉🎉🎉
Is al wat ons kan doen in Worcester my masekind, is warme goed drop! 🔥🔥
Woe Woe se manne maak altyd magic🔥🔥
Beste duo🔥🔥🐐🐐
Ek is oppad wie gaan my stop. 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Clint Aplon Heeltyd Hitte Brother Man 🔥❤️👑💯
Liefde my boeti ❤
Nai dis baie Warm!!!🔥🔥🔥 Love dit julle ❤
told you it's gone be 10K in just a weeks time brother!❤🔥❤🔥❤🔥
Love it youngbloodz...Clint I was vested in your verse pity it's so short.No disrespect to Lil Willy..Over all great track gents🔥🔥🔥
LIL WILLY wane laas auj klas man 👌👌💯💪💪
Ek moet die beste ek wees🔥🔥
Fire visuals Giga🔥🔥🔥💯
Kalid excellet 💯
Ek hou heeldag warm bydi werk vidag💯💥
Vlamme 🔥🔥😭🥵
DIE EEN!!! 🥹🥹🔥🔥🔥
(Intro: Lil' Willy)
Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is
So ja ek hou my warm (mmm)
Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is
So ja ek hou my warm (wat, wat, wat)
(Verse 1: Clint)
Lets go lets go lets go lets go
Hou my nie kwaai nie, Sukses
Ek eni Willy, WSS
Sy het a bok, Slat ek 'n ses
Boeta ek bet, Daai boka is weg
Phone in die hand is 'n business call
Kry my daar bo, by Die Mall
Stack die Madibas mountain tall
Trek an die Sneakers, nog 'n gig in die jol
Bal ini Hoop boeta ek ball
Eks ani roll, die manne bly stall
Hy Dink Hy’s the shit, hy is ma a drol
Hy dink hy ka spit, maar niks groei uit sy grond
Hou my nie kwai nie broe ek weet eks warm
Ek kan onthou my balie was arm
Toe maak Hy 'n plan jy ken mos a Kallid
Nou's Hy 'n baas koel en Kalm
But ek is sy son bru
Ek's an die brand
Man’s not Hot die Drip moet an
Sy wil nou hê Aplon moet ha van is
Ring in ha vinger wys dat sy the one is
Vra vir my pa ek maak hom trots
My fondasie gebou op 'n rots
Ek lê plat, aim vir die top
Ek is oppad
Wie gaan my stop
Ken nie van lieg in die raps nie
Die rappers is beter in acting
Is ek versus my self in die multiverse
So die version van ek moet die best wees
Boeta ek weet ek is warm wees kalm
Kyk hoe tel ek die blessings
Wie worry oor wie Number 1 is
MyBru ek moet die beste Ek wees
(Chorus: Lil'Willy)
Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is
So ja ek hou my warm
Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is
So ja ek hou my warm yuh
Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is
So ja ek hou my warm (wat, wat, yuh, yuh)
Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is
So ja ek hou my warm(ay)
Dit kos my bloed, sweet, trane
Maar ekt dit gemaak ek hou my warm (ja)
My rug was altyd teen die muur
Maar ekt dit gemaak ek hou my warm
(hou my warm)
(Verse2: Lil' Willy)
Ek's 'n hotnot en dit pas by my
Want daars nie 'n dag waar ek nie warm is nie
Ek het die grootste vlam binne my
Wat nie een van julle ooit kan blus nie
Baie om te sê op my bors
Wees dankbaar dat my bors nie warm is nie
En soos 'n Kullid meisie se mxit naam
Nigga, eks is 2Hot2handle
Daai was in die Desember
Ekt myself belowe
Dat die manne voor my
Hulle's almal pover
Kry vir julle werk by kersvader
Want ek sit vir julle almal ore aan
Ek hoor julle sê ek raak so verwaand
Ek wonder wanne was ek nie verwaand
In plaas daarvan moet jy jou asem spaar
Dit gaan nog erger raak
Laaitie!
(Chorus: Lil' Willy)
Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is
So ja ek hou my warm (wat, wat, wat, wat, wat, wah)
Dit het my lank gevat om hier te kom waar ek is
So ja ek hou my warm (ja ek hou my warm, ja ek hou my warm)
Dit kos my bloed, sweet, trane
Maar ekt dit gemaak ek hou my warm (ekt dit gemaak)
My rug was altyd teen die muur
Maar ekt dit gemaak ek hou my warm
Yeaaah
(Outro: Lil'Willy & [Clint Aplon])
So ek hou my warm warm (aplon ons verdien dit alles)
Ek is baie jammer jammer yuh
Lewe is skielik anders(niks is nou meer dieselle)
Kom mos nou uit God se haaaand
[Is ek versus my self in die multiverse
So die version van ek moet die best wees]
Mooi Werk Boet Miss Net Vir Aidam❤
Warm soos julle verses🗣🔥
@@EthanPretorius-is1ve yes sir 🙌🙌
iemand bel die ambulance ek kan nie soe n klomp hitte hanteer nie , sjoe oral waar ekkyk is vlamme🥵🔥 .
Goated🤝
Vuurwadem 🔥🔥
Die is beslis die Warmste Afrikaans number van 2024. Kom pad toe ek sal met almal stry. Gigga is ook net weer Gigga met sy volle films. Gigga touch my ek need 'n volle film
KLAS!
Warm🔥🔥🔥🥵
🔥🔥🔥🔥
Visuals 🔥🔥🔥🔥 Bars🔥🔥🔥
Giga 🥵
Xgranjuw..music bruh. Big up
🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥 fyyaaaa
Leke Clinty❤
❤❤❤
🔥♥️
🔥🔥🔥
🐐🔥🔥🔥
Salute ya ng CW
Lil Willy yoh likes die vocals
Een vani beste 🏆🥇
Kwaii!
Die song is kookwater! Julle is gevaarlik ouens!! 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
Smart ❤❤
Lil willy jy het dit yster.... Moet laat niemand jou niks vertel nie
Letterlik die Afrikaanse weezy.
Jy het dit wenner
Worcester Bo 🎉
Warme song warme video,laat ek self warm kry
Worcester weather 🔥
like 👍💯 music 🎶 Hi yes God Good love amen 🙏
Waaa'em??
Thanks!
6850♥️
Lil wayne
❤lekker. Vannie woewoe
Warm
Eks mos in hai music video😂😂😂
South African lil wayne as ek reg is 🎉❤❤ subcribe guys
songs a moerse vibe 😂🔥🔥🔥🔥🙌🏽
👩🚒🚒🔥🧯
@@ElloJayMusic broer 📍
Ek hou my warm!😂😮😅😊
🔥🔥
🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
🔥🔥🔥🔥🔥